Postkolonialisme en die Afrikaanse letterkunde: 'n verkenning van die rol van enkele gemarginaliseerde disKoerse. Viljoen, Louise - Tydskrif vir
Boekbespreking. Van de Graaf, Henk - Die Patriot, 16 25 - 31 Jul 1997: 16 [4973 97] (NALN)
Soms strek die leser se verbeelding vanself verder. Stander, Christell - Karring, Somer 1997: 39 [5222 97] (NALN)
Arts se pa wil boek van Maartens keer. - Die Burger, 83, 4 Jul 1997: 2 [3066 97] (NALN)
Geskiedenis in resente genealogiese romans. Burger, Willie - Afrikaanse Letterkunde-vereniging. Bundel van referate: 18 - 29 Sep 1996, p.47 Stilet, 9 
N KWESSIE VAN TEGNIEK
Gewilde skrywer met hof gedreig. - Beeld, 4 Jul 1997: 1 [3015 97] (NALN)
Derde in reeks rillers is pret vir jonger lesers. Vink, Mike - Rapport, 27 6 Jul 1997: 32 [3297 97] (NALN)
Jesebel: Lig, vermaaklik, romanties. Dempers, Adle - Die Volksblad, 22 Des 1997: 12 [5495 97] (NALN)
Daar word vertrou dat die Indeks op Boekbesprekings vir 1997, soos NALN se ander databasisse, ?n toenemend wyer gebruikerspubliek sal bereik - ook internasionaal. Wat gedokumenteerde inligting oor die inklusiewe Afrikaanse letterkunde betref, kan die Museum op grond van sy versamelings wat ruim meer as ?n halfmiljoen items beloop, ?n gespesialiseerde diens lewer wat nrens gedupliseer word nie. Daar word verder deurlopend gewerk aan die ontwikkeling van bykomende databasisse en aan tegnieke vir behoeftegerigte diepte-ontsluiting.
Die gebruik van Beeldspraak in "Gesprek met 'n oogarts" deur Petra Mller. Prins, M.J. - Tydskrif vir Letterkunde, 35 Aug 1997: 117 - 127 [784 98] (NALN)
Tiende deel van WAT getuig van deeglike navorsing. Van den Berg, Leon - Beeld, 24 Mrt 1997: 8 [1673 97] (NALN)
J.P. VAN DER WALT EN SEUN
Die gebruik en misbruik van Christelike simbole in gay-literatuur met spesifieke verwysing na Johann de Lange. Beukes, Marthinus - Tydskrif vir
Bundel oor Paternoster. - Die Burger, 83, 4 Des 1997: 4 [5373 97] (NALN)
Breek weg na verre plekke met nuwe wildernisboek. - Die Burger, 82, 13 Mei 1997: Buiteburger p.5 [3017 97] (NALN)
Vertellings uit die... - Beeld, 9 Des 1997: 9 5305 97 (NALN)
Hofuitspraak byna woordeliks herhaal. Bester, Sobeth - Die Volksblad, 4 Jul 1997: 2 [1984 97] (NALN)
Storie oor resiesperd sal flenters gelees word. Le Roux, Marina - Rapport, 27 14 Des 1997: 16 [5474 97] (NALN)
Groot eend in 'n klein dammetjie: Aspekte van die parodie en postmodernisme in Charles F. Fourie se drama 'Die eend' . Van der Westhuizen, P.C. - Tydskrif vir Literatuurwetenskap, 12 Des 1996: 384 [5169 97] (NALN)
Paljas' spreek van hope rolprenttalent op eie bodem. - Die Burger, 82, 5 Apr 1997: 5 [1170 97] (NALN)
boeke, kortverhale, gedigte, ens.
Lesers se kommentaar op voorgestelde chemieterme. De Villiers, W.van Z. - Suid Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie,
O IN 'N KAS : AANTEKENINGE VAN 'N ONBEWUSTE
Ligte leesstof uit die pen van drie vroue. De Beer, Erika - Beeld, 31 Mrt 1997: 8 [1658 97] (NALN)
Christelike uitgewersmaatskappy 'n leier in die Christelike boekemark. - Die Kerkbode, 158 6 Jun 1997: 10 [5164 97] (NALN)
Kookboek is aanwins vir elke kok. Swart, Simona - Die Volksblad, 21 Jul 1997: 6 [2847 97] (NALN)
N MAN OM TE HARDLOOP
Terug na Tuisblad
Gewilde drama weer te sien. - Die Volksblad, 15 Aug 1997: Joernaal p.6 [3501 97] (NALN)
Distrik Ses verhaal is fris bydrae tot jeugliteratuur. Le Roux, Marina - Die Burger, 82, 30 Apr 1997: 18 [1365 97] (NALN)
Braam en die engel terug met meer. - Die Volksblad, 23 Jun 1997: 6 [1786 97] (NALN)
Begrip van Afrikaans toon groot gebreke. - Die Burger, 83, 2 Jul 1997: 6 [2996 97] (NALN)
N BITTEREINDER AAN DIE WOORD
Resensies. Vorster, Koos - Woord & Daad, 37 Winter 1997: 27 4693 97 (NALN)
Di vrolike, satiriese 'joolblad' in vorm van joernalistieke kitsch 'n lekker en welkome verskynsel - en teken van die tye!. Du Plessis, Bertie - Rapport,
Aktuele tienersake gevoelvol hanteer. Visser, Lindie - Die Burger, 83, 10 Des 1997: 8 [5525 97] (NALN)
N TENT VOL STERRE
Postkolonialisme en die Afrikaanse letterkunde: 'n verkenning van die rol van enkele gemarginaliseerde disKoerse.
Venter is 'n man van vele talente. - Beeld, 2 Sep 1997: Kalender p.9 [3876 97] (NALN)
Geskiedenis in resente genealogiese romans. Burger, Willie - Afrikaanse Letterkunde-vereniging. Bundel van referate, 18 - 29 Sep 1996: 47 - 60
N STANING ONDER STERRE
Al gelees?. - Karring, Somer 1997: 32 [5219 97] (NALN)
N KOFFER IN DIE KAS
Kikoejoe': meer as nostalgiese terugblik op sestigerjare. Burger, Willem - Karring, Somer 1997: 36 [5221 97] (NALN)
Koors produk van ryp gees wat verborge dieptes peil. Van Coller, H.P. - Die Volksblad, 1 Sep 1997: 8 [3836 97] (NALN)
Verkleurmannetjiegenre: Mutasies in metafiksionele tekste van Cervantes en Brink. Lemmer, Erika - Tydskrif vir Letterkunde, 35 Mei
Grillighede word gesogte kos met resepte uit verre verlede. De Jager, Kowie - Die Burger, 82, 9 Apr 1997: 6 [1166 97] (NALN)
Lekker stories wat om die kampvuur hoort. Burger, Willem - Beeld, 14 Jul 1997: 14 [3106 97] (NALN)
N GOGGA IN DIE SALF [TELEVISIEDRAMA]
Geskiedenis in resente genealogiese romans. Burger, Willie - Afrikaanse Letterkunde-vereniging. Bundel van referate: 18 - 29 Sep 1996, p.47
Doeltreffende geesteswetenskaplike navorsing. Ltter, H.P.P. - Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Biblioteek- en Inligtingkunde, 65 Mrt 1997: 73 -
Klug probeer satiries wees. Muller, Braam - Die Volksblad, 12 Jul 1997: 5 [2774 97] (NALN)
P.J. PHILANDER : 'N KEUR UIT SY GEDIGTE
Die Bronnegids by die studie van die Afrikaanse letterkunde en taal is NALN se publikasiereeks met die langste ononderbroke tradisie. Dit is ?n projek en diens waarop die Museum besonder trots is, omdat dit ?n onontbeerlike navorsingshulp vir talle gebruikers is: akademici, studente, onderwysers, leerlinge, leeskringe e.d.m.
Postmodernisme-boek moet jy lees en herlees. Venter, L.S. - Beeld, 26 Mei 1997: 8 [2822 97] (NALN)
Verhaal lees jy eers en haal dan later in. Wasserman, Herman - Die Burger, 83, 17 Des 1997: 8 [5519 97] (NALN)
Met die aksent op die persoonlike belewing en problematiek. Grov, A.P. - Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 37 Sep 1997: 217 - 225
Dorpse literatuur streef verby die plaaslike. Van Coller, H.P. - Die Volksblad, 8 Des 1997: 6 [5362 97] (NALN)
Gawe versameling volksversies om te geniet. Grov, A.P. - Beeld, 14 Jul 1997: 14 [3109 97] (NALN)
Biografie van Pieter van der Smit. Van der Smit, G.D. - Tydskrif vir Volkskunde en Volkstaal, 53 Jun 1997: 63 [4169 97] (NALN)
Skitterende debuut uit Pieter Wagener se pen. Venter, L.S. - Beeld, 21 Jul 1997: 6 [3193 97] (NALN)
Op soek na die storie. Lemmer, Erika - Insig, Okt 1997: 34 [4435 97] (NALN)
Bloemlesing boeiende verhale oor die vrou. Venter, L.S. - Beeld, 8 Des 1997: 10 [5309 97] (NALN)
By die Studie van die Afrikaanse Letterkunde en Taal
Met die aksent op die persoonlike belewing en problematiek. Grov, A.P. - Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 37 Sep 1997: 217 - 225 [5190 97]
Al gelees? - Karring, Somer 1997: 32 [5219 97] (NALN)
Dit sKeur die hart. De Lange, Johann - Insig, Des 1997: 31 [5199 97] (NALN)
Sprokie wat jy net nie kan glo nie. Wasserman, Herman - Die Burger, 83, 11 Jul 1997: Joernaal p.6 [3111 97] (NALN)
N ENGEL DEUR MY KOP
Die Museum se oogmerk is dat navorsers en belangstellendes te alle tye geredelike toegang tot hierdie ryk skat aan inligting oor die Afrikaanse taal en letterkunde sal h. Daarom behoort elke biblioteek en mediasentrum ?n reeks van hierdie navorsingsgidse op hulle rak te h of elektronies toeganklik te kan stel.
M-NETPRYSE: BEURS VIR SKEPPENDE SKRYFWERK
N KWARTDUISEND SPREUKE : (DIE EERSTE KWARTDUISEND)
Aan die begin... - Karring, Herfs 1996: 37 2023 97 (NALN)
N PATERNOSTER VIR SUID-AFRIKA [GEDIG]
Aspekte van die verhouding tussen ouer en kind in Die kreef raak gewoond daaraan (Andr P Brink). Prins, M.J. - Tydskrif vir Letterkunde,
Di 'visstories' vir luilekker vakansie het soveel luime soos die see - van verspot tot hartseer... Crafford, Albert - Rapport, 27 
Lae Lande het 'n verweer teen kultuur-imperialisme. Keyser, Gawie - Die Burger, 83, 3 Des 1997: 16 [5382 97] (NALN)
Al gelees? - Karring, Herfs 1996: 36 [2024 97] (NALN)
Die 1996-uitgawe het verskyn op die vooraand van NALN se 25ste bestaansjaar en vorm die sluitsteen vir ?n halfeeu se Bronnegids-diens, omdat die huidige publikasiereeks ?n voortsetting is van die Bronnegids by die Studie van die Afrikaanse Taal en Letterkunde (wat deur die grondlegger van NALN, prof. P.J. Nienaber, begin is) en waarvan Deel I in 1947 verskyn het.
Saam met die man van Wesselsvlei ry jy jou laaste ry [van alle kante]. Spaarwater, Pieter - Die Burger, 83, 28 Jun 1997: 11 [3386 97] (NALN)
Pret l in sondes. - Die Volksblad, 19 Jul 1997: 5 [2872 97] (NALN)
Vinkel en koljander [brief]. - Die Volksblad, 12 Jul 1997: 6 [2775 97] (NALN)
Intussen is die afgelope aantal jare se Bronnegidse tot en met hierdie bundel se inhoud, reeds ook op CD-ROM en die Internet beskikbaar as deel van die versamelde databasisse op NISC SA (National Inquiry Services Centre Pty Ltd) se South African Studies. NALN ondersoek tans ook die wenslikheid en moontlikhede om hierdie inligting, tesame met ander van sy talle databasisse, self elektronies beskikbaar te stel. Kostefaktore, en terugvoer van die gebruikerspubliek, sal bepaal of dit vir ?n oorgangstydperk steeds ook in boekvorm volgehou sal word. Kommentaar in hierdie verband word verwelkom.
Hierdie is 'n... - Karring, Herfs 1996: 37 2023 97 (NALN)
Hierdie bladsy is nog onder konstruksie
M.E.R PRYS
Alhoewel dit nie langer ekonomies moontlik is om die Bronnegids in boekvorm uit te gee nie, gaan die indekseringsdiens steeds voort en is die inligting beskikbaar op een van NALN se elektroniese databasisse. Die afdeling van die Bronnegids wat die meeste deur navorsers gebruik word, nl die Indeks op Boekbesprekings, word as spesiale vergunning tot 31 Desember 1998, gratis aan navorsers op NALN se Tuisblad beskikbaar gestel.
Boekbesprekings: Guitige fabels veranker in die Suid-Afrikaanse werklikheid. Visagie, Andries - Tydskrif vir Letterkunde, 35 Aug 1997: 89 - 92
Tema boeiend, maar verhale te uitgesponne. Venter, L.S. - Beeld, 1 Sep 1997: 12 [3833 97] (NALN)
S roei ons taal sommer self uit [brief]. - Rapport, 27 24 Aug 1997: 16 [3750 97] (NALN)
N KAS IS VIR KLERE
