Openbare Inligting: K
Algemene publikasies is alfabeties gelys.
Skoner Produksie verander die manier waarop ons dinge doen en gebruik deur dit meer doeltreffend te maak en minder besoedeling en afval te veroorsaak. Dit is gegrond op die beginsel dat voorkoming beter as is genesing. Dit kan lei tot ingrypende veranderings aan mense se ingesteldheid en hulle optrede. Di publikasie gee wenke oor hoe jy energie kan bespaar, minder water gebruik en afval verminder. 
Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning
Kragbesparing in die Huis
Hierdie dokumente is ook onder die toepaslike lewensgebeure en kategorie in die Jou Lewe en Onderwerpe gedeeltes geplaas.
