Regeringsbeleid is alfabeties gerangskik.
Die beleid streef na die daarstelling van "op-die-plaas" en "buite-die-plaas" vestigingsopsies om Wes-Kaapse plaaswerkers en hulle afhanklikes in staat te stel om die verskillende verblyf-,behuising-, en subisievoordele en regte wat tot hulle beskikking is, ten volle te benut, en 'n verduideliking van hoe en waar hierdie geleenthede verwesenlik kan word. 
Beleid: B
Beleidsdokumente is ook onder lewensgebeure en kategorie die Jou Lewe en Onderwerpe gedeeltes gelys.
Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning
Beleid vir die Vestiging van Plaaswerkers
