Strategiese doelwitte/funksies
Ingevolge sy mandaat kragtens die Wet op Openbare Finansile Bestuur en verwante wetgewing verleen die Provinsiale Tesourie hulp aan die Minister/Ministerie van Finansies en Ekonomiese Ontwikkeling met die ontwikkeling en verbreding van die ekonomiese basis van die Provinsie.
om ekonomiese parameters en sosio-ekonomiese imperatiewe binne 'n Provinsiale en makro-ekonomiese konteks te bepaal en te evalueer;
Die werking van die Provinsiale Regering steun swaar op die behoorlike funksionering van die Provinsiale Tesourie. Om seker te maak dat die Wes-Kaap doeltreffend funksioneer, het die Departement begin met 'n proses van herstrukturering om sy struktuur met di van die Nasionale Tesourie te sinchroniseer.
Provinsiale Begroting 2004/2005
Provinsiale Tesourie Strategiese plan
om doeltreffende interne en eksterne kommunikasie oor finansile aangeleenthede te verseker;
om die benutting van Provinsiale hulpbronne te vervolmaak deur te voldoen aan die nominale (basiese) en substantiewe vereistes van die Wet op Openbare Finansile Bestuur van 1999;
voorbereiding en aanvanklike implementering van die Wet op Openbare Finansile Bestuur (WOFB)
Die sukses van hierdie pogings sal tot gevolg h die bereiking van die Wes-Kaapse Regering se verklaarde doelwitte van die verlening van hoop, dienste en waardigheid aan almal en om betekenis te gee aan die begrip iKapa elihlumayo - die Groeiende Kaap.
Die herstruktureringsproses het meegebring dat beleidsdoelwitte en strategiese doelwitte gedentifiseer moes word. Dit is gedoen deur gespesialiseerde komponente soos Openbare Finansies en Rekeningkunde, Batebestuur, Mensehulpbronbestuur en Hulpbronbestuur.
Die huidige goedgekeurde organisasiestruktuur behoort beter voorsiening te maak vir die Tesourie se strategiese doelwitte en sal die Tesourie help om aandag te gee aan die sosio-ekonomiese uitdagings van die Provinsie saam met die ander departemente, munisipaliteite en ander belanghebbendes.
iKapa elihlumayo is die Provinsie Wes-Kaap se strategie vir die aanspreek van die behoeftes van die mense. 'n Prioriteitsaak is die vermeerdering van steun aan die armes, terwyl terselfdertyd verseker word dat 'n groter getal mense inkomste verdien deur middel van betaalde indiensneming.
om IT-oudits uit te voer en interne oudits op 'n risiko-ontledingsbasis te laat plaasvind;
Die Provinsiale Tesourie waak oor die Wes-Kaap se geldsake. Die Tesourie moet seker maak dat die bestuur van die finansile, begroting- en verskaffingketting doeltreffend is en raad gee oor die finansile en bronnebestuur beleid. Sodoende steun die Tesourie die regering in die bereiking van die beleid-doelwitte, en met die voorstel van 'n gebalanseerde groep keuses in die gebruik van bronne. Dit dra by tot die verbetering van die lewenstandaarde van die mense van die Wes-Kaap, en van die gehalte van die dienste wat aan hulle gelewer word.
om die finansiering van Provinsiale verpligtinge moontlik te maak en optimale toekenning van hulpbronne ten einde swak sosio-ekonomiese toestande in die Provinsie te verbeter en deur die interregerings- fiskale stelsel aktief by te dra tot dieselfde ideale op nasionale vlak, en om geldtransaksieverwerking en -verslaggewing te verseker wat volledig die finansile posisie en prestasie van die Provinsiale Regering sal weerspiel.
Hierdie proses is gedurende die eerste helfte van 2003 gefinaliseer en het fases ingesluit van:
Die oogmerke met iKapa elihlumayo is om werkloosheid, armoede en inkomsteongelykheid te verminder deur ekonomiese groei en deelname in die provinsie te stimuleer. Groter provinsiale besteding aan vaardigheidsontwikkeling en belegging in groot infrastruktuurprojekte sal aangewend word om private beleggings te lok en die ekonomie te stimuleer. Die Provinsie sal hierdie langtermynstrategie aanvul deur verhoogde steun aan die armes deur die betaling van toelaes en verbeterde maatskaplike dienste.
om finansile norme en standaarde te ontwikkel, in te stel en toe te pas;
Die Tesourie se (strategiese) doelwitte is:
Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing in 1994 het gelei tot 'n nuwe politieke bedeling met nege nuwe provinsies. Daar was egter geen provinsiale strukture gevestig om die nodige transformasie teweeg te bring nie. Ons moes 'n provinsie opbou, en daarom was 'n sleutelaspek die totstandbrenging van 'n werkende Tesourie - so het die Wes-Kaapse Provinsiale Tesourie op 1 April 1995 tot stand gekom as deel van die nuwe Departement van Finansies en Korporatiewe Dienste. Deel van sy taak was die versekering dat soortgelyke beheerstrukture in die Noord- en Oos-Kaap tot stand gebring word.
desentralisering van finansile bestuur voorbereiding van die Provinsie op werklike dienslewering en intra-provinsiale billikheid opbou van die Provinsiale Tesourie om sy rol te vervul as onafhanklike en professionele departement volle implementering van die Wet op Openbare Finansile Bestuur.
Dit geskied deur verbetering van sinergie, billikheid en doeltreffendheid op die gebied van dienslewering die vermindering van ekonomiese en maatskaplike ongelykhede werkskepping deur middel van insentiewe herkanalisering van hulpbronne en geleenthede na diegene wat dit die nodigste het.
