Ministerie van Landbou
Die Ministerie is verantwoordelik vir provinsiale landbou en vir die toepassing van die nasionale en provinsiale beleid t.o.v. landbou deur die werk van die Departement van Landbou.
