Baba en Kind
Behandeling van Kindermishandeling
Die diens is daarop gemik om kinders van geboorte tot 14 jaar oud wat fisies, seksueel of emosioneel mishandel en verwaarloos is, te identifiseer en te behandel. Kinders wat vermoedelik mishandel is, kan na 'n primregesondheidsorgkliniek geneem word waar hulle gediagnoseer sal word en berading ... 
Sifting vir Kinderontwikkeling en Monitering van Groei
Moeders/versorgers word aangeraai om hulle pasgebore babas na primregesondheidsorgklinieke te bring vir gereelde ondersoeke. 
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
