Eksameninligting en -uitslae
Verdere Onderwys en Opleiding (Graad 10 tot 12)
Wat gebeur as jy jou Senior (Matriek) Sertifikaat verloor? Jy kan 'n duplikaat Senior Seritifikaat van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement kry, as jy jou eksamen in die Wes-Kaap afgel het. 
Op 30 Desember 2008 sal die senior sertifikaatuitslae vir 2008 aanlyn beskikbaar wees. 
Die Vervanging van jou Senior Sertifikaat
Verdere Onderwys en Opleiding (skole en kolleges)
Moet jy 'n matrieksertifikaat of 'n onderwysdiploma laat bevestig? Jy kan 'n versoek faks aan die Wes-Kaapse Onderwysdepartement of aan Umalusi of hulle skakel vir meer inligting. 
Die Kaapse Akademie vir Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie in Constantia in Kaapstad is 'n nuwe staatskool wat die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) spesifiek vir leerders met 'n besondere aanleg vir wiskunde, wetenskap en tegnologie op die been gebring het. 
Die Kaapse Akademie vir Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie
Bevestig die Status van 'n Matrieksertifikaat of Onderwysdiploma
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Verdere Onderwys en Opleiding (VOO) dek grade 10 tot 12 in skole, en ekwivalente vlakke in VOO-kolleges (voorheen bekend as tegniese kolleges), naamlik NKR-vlakke 2 tot 4 en Nasionale Tegniese Sertifikate 1 tot 3. 
