Die Wes-Kaap is op die suidwestelike punt van die vasteland van Afrika gele. Altesaam beslaan die Wes-Kaap 'n oppervlak van 129 386 km.
Departement van Gemeenskapsveiligheid
Die Nasionale Grondwet laat elke provinsiale wetgewer toe om 'n grondwet vir daardie provinsie aan te neem. Die provinsiale grondwet moet met die Nasionale Grondwet ooreenstem.
Departement van Kultuursake en Sport
Daar woon ongeveer 4,2 miljoen mense in die provinsie, waarvan die meerderheid Afrikaans praat. Die ander amptelike tale is Engels en Xhosa.
Oorsig oor die Wes-Kaap
Die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement is verantwoordelik vir die opstel van wette vir die provinsie binne die bestek van sy verantwoordelikhede soos in die Grondwet van Suid-Afrika uiteengesit. Hierdie verantwoordelikhede behels ook die opstel van provinsiale wetgewing ten opsigte van:
Die Wes-Kaap se bydrae tot die land se BBP is die derde hoogste. Met meer as 170 000 werknemers in die kleding- en tekstielbedryf is hierdie sektor die enkele belangrikste nywerheidsbron van werkgeleenthede in die Wes-Kaap. Die amptelike werkloosheidsyfer vir die provinsie, 18,4%, is aansienlik laer as in die meeste ander dele van die land.
Inligting bekom uit die Suid-Afrikaanse Jaarboek 2002/2003
landbou casino's, wedrenne, dobbelary en weddenskappe kultuursake opvoeding op alle vlakke, universiteits- en technikonopleiding uitgesluit die omgewing gesondheidsdienste behuising taalbeleid natuurbewaring polisiediens provinsiale openbare media openbare vervoer streeksbeplanning en -ontwikkeling padverkeersregulering toerisme bevordering van handel en nywerheid tradisionele gesag stedelike en landelike ontwikkeling voertuiglisensiring welsynsdienste abattoirs ambulansdienste dranklisensie museums behalwe nasionale museums provinsiale beplanning provinsiale kulturele sake provinsiale ontspanning en aktiwiteite provinsiale paaie en verkeer
Die Wes-Kaapse Provinsiale Administrasie (WKPA) bestaan uit 12 departemente, naamlik:
Die Grondwet van die Wes-Kaap is in 1998 goedgekeur en is in die amptelike tale van die provinsie, Afrikaans, Engels en Xhosa, beskikbaar.
Departement van Landbou
Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning
Grondwet van die Wes-Kaap
Met 'n begroting van R16,4 miljard is hierdie departemente verantwoordelik vir die toepassing van wette en die lewering van dienste aan die mense van die Wes-Kaap.
Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme
iKapa elihlumayo", die Xhosa-naam vir 'n Florerende Kaap, is die Provinsiale Regering se grondliggende tema vir die 2004/05 Begroting en daarna. Di vrgesig is omgeskakel in 'n agt-punt plan wat die regering en sy maatskaplike vennote oor die volgende 10 jaar, tot 2014, sal lei. Daar is ook agt strategi waarop Begroting 2004 gebou is. Vir meer inligting is daar 'n strategiese dokument, 'n uittreksel uit die begroting, en 'n pamflet.
Departement van Gesondheid
Die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap werk saam met die Nasionale Regering om vir die mense van die Wes-Kaap wette op te stel en dienste te lewer.
