Applle teen besluite van die Department, met inbegrip van Verslae van Besluite wat ooreenkomstig die Regulasies vir Omgewingsimpakassessering (Regeringskennisgewings 1182 en 1183 van 5 September 1997) soos gewysig ('OIA-regulasies') uitgereik is, MOET aan die Minister van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning voorgel word en nie aan die Department self nie.
Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Tel: 021 483 3915
Die applvraelys moet ingevul word en saam met die appldokumentasie aan die Minister voorgel word, soos voorgeskryf in afdeling 11 van die Regulasies vir OIA.Tree in verbinding met die Ministerie by:
Faks: 021 483 2726
Omgewingsbestuur en -Bewaring
