Artikel 14 Handleiding: Departement van Vervoer en Openbare Werke
Hierdie dokumente is ook onder lewensgebeure en kategorie in die Jou Lewe en Onderwerpe afdelings gelys.
Regeringsriglyne, handleidings en voorligting word alfabeties volgens titel gerangskik.
Departement van Vervoer en Openbare Werke
Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Vervoer en Openbare Werke en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. 
Lertipe: pdf
Riglyne, Handleidings en Voorskrifte : A
Departement van Vervoer en Openbare Werke (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
