Provinsiale Departement van Gesondheid
Die Gentegreerde Voedingsprogram streef daarna om die voedingstatus van al die mense in die Provinsie Wes-Kaap te verbeter. Wat is wanvoeding? Aanvullings vir kinders, Borsvoeding, Groeimonitering, Armoedeverligting, Vitamienaanvullings, Ontwurming, Voedingsraad vir spesifieke toestande, Laerskoolvoedingsprogram, 
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
