Skakel asseblief vir verdere inligting:
die bestuur van die instansie nie nadelig vir die fisiese, geestes- of morele welstand van pasinte of personeellede is nie;
die perseel geskik en voldoende is;
die personeel aan aanvaarde standaarde voldoen;
Provinsiale Departement van Gesondheid
Registrering van 'n Privaat Hospitaal
Wanneer u om registrasie aansoek doen, moet u 'n beskrywing gee van die perseel, die ligging, die aard van die behandeling wat aangebied sal word, die bevolkingsgroepe waaruit die personeel en die gemeenskappe wat waarskynlik die dienste van die hospitaal gaan gebruik, saamgestel is. U mag versoek word om bykomende inligting te verskaf.
die persoon in beheer as 'n mediese praktisyn geregistreer is;
Elke privaat hospitaal of onverbonde operasieteater moet geregistreer word. Wanneer die instansie registreer, reik die Departement van Gesondheid 'n registrasiesertifikaat uit aan die eienaar van die instansie, wat elke jaar voor Desember die sertifikaat moet hernu.
Provinsiale Departement van Gesondheid (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Administrasie, Gelde en Tariewe
Tel: 021 483 3303
n geregistreerde verpleegster in beheer van die verpleegdiens is, en sodanige registrasie in die openbare belang is.
