Departement van Kultuursake en Sport
Hierdie dokumente is ook onder lewensgebeure en kategorie in die Jou Lewe en Onderwerpe afdelings gelys.
Regeringsriglyne, handleidings en voorligting word alfabeties volgens titel gerangskik.
Lertipe: pdf
Artikel 14 Handleiding: Departement van Kultuursake en Sport
Departement van Kultuursake en Sport (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Kultuursake en Sport en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. 
Riglyne, Handleidings en Voorskrifte : A
