Aanmelding van 'n misdaad (Diens)
Die Stad Kaapstad het 'n enkele nood-tolvrynommer ingestel vir mense wat in die gebied woon.
Nie die foon neersit totdat jy aanges word om dit te doen nie.
Inwoners van Kaapstad kan in 'n noodgeval 107 skakel op 'n landlyn of 021 480 7700 op 'n selfoon.Wanneer jy skakel moet jy:
Die operateur sal vasstel wat jou noodgeval is en dan jou oproep, saam met die inligting wat ingesamel is deur die operateur, herlei na die betrokke polisie-, brandweer- of ambulansdiens.
Wanneer jy die nommer op enige landlyn skakel sal die noodkommunikasiesentrum kan sien:
Gereed wees met die besonderhede van die noodgeval.
Kalm bly.
Die diensverskaffer sal vasstel presies wat die noodgeval is en die nodige hulp stuur.
waarvandaan jy bel wat jour telefoonnommer is wie die huurder is van die foon wat jy gebruik in watter diensleweringsgebied jy is.
Mediese Noodvervoer en Redding (Diens)
