Spesialisgebied in die bedryf
Kontakbesonderhede, soos posadres, e-pos en telefoonnommer/s
Werkstatus in die bedryf: voltyds of deeltyds
Registrasievorms is beskikbaar by ons kantore. Inligtingsessies sal by sekere gemeenskapsentrums aangebied word - skakel asseblief vir verdere inligting.
Diegene wat op die databasis geregistreer is, sal na die Provinsiale Musiekkonferensie in 2006 genooi word, om daarna 'n diensraamwerk en bekendstellingsplan vir die Hulpbronkantoor tot stand te bring.
Persoonlike inligting, soos geslag en ID-nommer
Departement van Kultuursake en Sport
Organisasies en individuele musiekpraktisyns wat in enige van hierdie kategorie en genres val, moet die volgende inligting verskaf:
Melding van internasionale netwerke (spesifiseer)
Is jy?
Kom ons maak musiek!
Volle naam en van
Alle inligting moet gerig word aan: Die Departementshoof: Kultuursake en Sport,
Almal wat by die musiekbedryf betrokke is of betrokke wil raak, word genooi om inligting asook gegewens te verskaf ten einde 'n provinsiale databasis saam te stel, wat deur die Hulpbronkantoor vir Musikante bestuur sal word.
Enigsins betrokke by Afrika-musiek (tradisioneel en kontemporr)/jazz/ klassieke musiek/ opera/ koormusiek/ hip-hop/ reggae/gospel/ rap/ kwaito/ rhythm and blues/ Kaapse Klopse/Goema-musiek n platejoggie (DJ)/ klankingenieur/ ateljeemusikant/ tegnikus n musieknavorser/-onderwyser/-dosent/-vervaardiger/dirigent/komponis/onafhanklike musiekskool n promotor/agent/bestuurder?
Die Departement van Kultuursake en Sport wil 'n proses van stapel stuur om 'n Hulpbronkantoor vir Musikante op te rig wat sal kyk na aangeleenthede wat professionele uitvoerende kunstenaars raak.
