Die doel van Swangerskap Opvoedingsweke is om kennis oor te dra aan swanger vroue, hul metgeselle, gesinne en die brer gemeenskap van hoe om 'n veilige swangerskap vir beide die moeder en die baba te hanteer.
Ken u en u maat se MIV-status - doen navraag of kry berading en toetsing by u naaste kliniek.
Moeite met asemhaling
Besoek u naaste kliniek of dokter sodra u bewus is van u swangerskap.
Alkohol misbruik en rook kan ongebore babas skade berokken. Vermy dit tydens en na die geboorte van u kind.
Bleekheid en moegheid
Van die tekens is:
Bespreek vroegtydig en laat u gereeld ondersoek.
Uys s vroue moet nie slegs 'n gesonder lewensstyl tydens swangerskap nastreef nie, maar moet ook baie versigtiger as normaalweg wees. Hy het die volgende advies aan swanger vroue gegee :
Geswelde hande en voete of gesig
Die metgesel van 'n swanger vrou moet ook van sy verantwoordelikhede bewus wees en nie sy verpligtinge verontagsaam nie" het Minister Uys ges.
Baba wat nie goed skop nie
Bespreek en beplan voedingsopsies met kliniese personeel.
Navrae:
Tel: 021 483 2627
Bespreek die wenslikheid van geboortebystand by u plaaslike kliniek.
Ken die gevaartekens tydens swangerskap en soek dadelik hulp by u plaaslike dokter of kliniek wanneer spesifieke tekens voorkom.
Wees besorg oor uself - u voeding is belangrik, asook oefeninge tydens swangerskap.
Laer bekken pyne
Sterretjies sien of onduidelike visie
Ons konsentreer op die welstand van beide moeder en kind deur vroe bespreking, vroe bewuswording van gevaartekens en vroe ingryping" s min Uys. Suid-Afrika en die Wes-Kaap het 'n ho kinder en moeder sterftesyfer. Landwyd is dit 12 keer hor as die gemiddelde vir die res van die Westerse wreld. Die geskatte kraamsterftes in Suid-Afrika is 175 vir elke 100 000 geboortes. In die Wes-Kaap is dit 77 vir elke 100 000 geboortes. Deur bewustheidsweke soos hierdie probeer ons die sterftesyfer verlaag" s Uys.
