Hoewel die Stad gereed is om noodgevalle te hanteer beteken dit nie dat individue die algemene veiligheidsmaatrels kan ignoreer nie. Ons het 'n lys eenvoudige veiligheidswenke opgestel wat vakansiegangers kan gebruik om 'n onvergeetlike vankansie in Kaapstad te verseker," s Wilfred Solomons, Waarnemende Hoof van die Ramprisikobestuursentrum van die Stad Kaapstad.
Soek veiligheid in groepe - maar ken die lede van die groep.
Sorg dat jy altyd warm klere, kos en vloeistof saamneem.
Geen vure word op enige plek in die Skiereiland bergreeks toegelaat behalwe in spesifiek aangewese gebiede nie.
Maak peuters in baba- of kinderstoeltjies vas.
Wys 'n verantwoordelike volwassene aan om kinders gedurende partytjies dop te hou.
Gebruik veiligheidsgordels.
Maak seker die lewensredders kan jou sien.
Iemand moet altyd weet waar jy is.
Maak seker dat jou braaivuur heeltemal dood is voor jy vertrek. Gebruik water om die smeulende kole te blus.
Bly op gemerkte of bekende roetes.
Brandweerdienste staan gereed gedurende hierdie tydperk van 'rooi gevaar' in die brandseisoen.
Wees altyd bedagsaam op die paaie.
Gee voorrang aan voetgangers.
Wetstoepassingseenhede het planne reg om die veiligheid van besoekers en Kapenaars aan strande en ander gewilde besoekpunte te verseker, en die Ramprisikobestuursentrum staan gereed met gebeurlikheidsplanne om groot voorvalle te kordineer indien enigiets verkeerd sou loop.
Die Moederstad het spesiale maatrels ingestel om te verseker die miljoene vakansiegangers - inwoners en besoekers - 'n veilige vakansieseisoen in Kaapstad geniet.
Gaan slegs na plekke waar jy gemaklik en veilig voel.
Moenie drink en bestuur nie.
Wees bewus van die weersomstandighede en hoe vinnig dit kan verander.
Elke persoon op 'n vaartuig moet 'n reddingsbaadjie dra.
Moet nie in onbekende poele induik sonder om die diepte vas te stel nie.
Swem net waar daar lewensredders is, en waar borde aandui dat dit veilig is om te swem.
Vertel altyd vir 'n vriend of famililielid waarheen jy gaan, en wanneer jy terug sal wees.
Kaapstad Verwelkom Besoekers, Gee Veiligheidswenke
Swemlesse en opblaasvlerkies is geen plaasvervanger vir volwasse toesig nie.
n Kind kan verdrink in die tyd wat dit neem om 'n telefoon te beantwoord of die voordeur oop te maak.
By gesellighede kan die aandag maklik van kinders afdwaal wat te naby aan die swembad is.
Tel: 021 400 2201
Enige vaartuig moet die vereiste veiligheidstoerusting aan boord te h, ook noodfakkels.
Respekteer die natuurelemente.
Moenie alkohol ter see misbruik nie.
Moet kinders nooit alleen los nie.
Moet nooit op jou eie gaan stap of klim nie.
Die Ramprisikobestuursentrum van die Stad Kaapstad is gereed vir enige gebeurlikheid. Die Metropolitaanse Polisie Diens het spesiale voorsorgmaatrels getref en verkeersbestuursplanne opgestel vir gewilde besoekpunte.
Swem slegs op plekke waar ander persone in die omgewing is.
Tel: 021 597 5000
Moet nie jou brandende sigaretstompie uit jou voertuig gooi nie. Dit is een van die hoof oorsake van brande. Gebruik liewer die asbak in jou voertuig.
Kies 'n toegewysde bestuurder wat nie drink nie.
