n Bedrag wat nie R7 000 oorskry nie.
Enige kontrak, dokument of enige ander bewyse waarop jou eis gebaseer is, of wat verband hou daarmee.
Wat doen jy dan?
Watter sake word uitgesluit van die hof se jurisdiksie?
Wat om saam te neem na die klerk van die hof
Relings vir 'n tolk moet vooraf by die klerk van die hof gemaak word, indien bewyse gegee moet word in 'n taal waarmee een van die partye nie ten volle vertroud is nie.
n Persoon jonger as 21-jarige ouderdom, moet deur sy/haar ouer of wettige voog bygestaan word.
Hy mag dalk voldoen aan die klaer se eis.
Eise wat gegrond is op die sessie of oordrag van regte.
Wat doen jy as die teenparty intussen jou eis nagekom het?
Lewer die aanmaning af per hand of per aangetekende pos, aan die teenparty (die persoon teen wie jy wettiglik prosedeer).
Voorsien aan hom 'n skriftelike ontvangserkenning daarvoor.
As die vonnisskuldenaar nie die beslissing of bevel van die hof vir klein eise nakom nie en jy wil die betrokke beslissing of bevel afdwing, sal die saak na die magistraatshof verwys word en die uitvoerings prosedures soos beskryf is deur die Magistraatshof Wet, 1944 (Wet 32 van 1944), sal gevolg word. Dit is belangrik om gebruik te maak van regsverteenwoordiging vir hierdie prosedure.
Afwesigheid van die jurisdiksie by die hof, belangstelling in die oorsaak, partydigheid, kwaadwilligheid of korrupsie deur die kommissaris;
Maak seker dat alle getuies teenwoordig is.
Hy sal die dagvaarding uitreik en aan jou gee.
Wat is die pligte van die klerk van die hof?
Geen advokaat of prokureur mag namens jou verskyn nie.
Maak seker dat jy al die dokumente by jou het waarop jou eis gebaseer is.
Enigeen, behalwe regspersone soos maatskappye, korporasies of assosiasies.
Privaatsak X81, Pretoria, 0001
Stel jou eie eis in!
Moontlike stappe van die teenparty nadat die dagvaarding ontvang is.
Die teenparty se volle name, adres (woon en besigheidsadresse, indien beskikbaar) en telefoon nommers.
Jy moet persoonlik in die hof verskyn.
Waar die uitspraak teen jou is
Hou jou kontrak, dokumentasie of enige ander bewyse waarop jou eis gebaseer is, byderhand.
Nadat die kommissaris na jou, die teenparty en enige getuies wat teenwoordig is, geluister het, kan die hof sy beslissing gee. (Die kommissaris mag dalk ook aandui dat hy jou skrif-telik in kennis sal stel van sy uitspraak op 'n later stadium).
Geen kruisondervraging tussen die partye word toegelaat nie. Alhoewel, met die kommissaris se toestemming, mag jy 'n paar vrae rig aan die teenparty.
Hierdie pam.et lig jou slegs in oor die belangrikste stappe wat geneem moet word rakende die instel van 'n eis by die hof vir klein eise.
Wat doen jy op die bepaalde datum en tyd van die verhoor?
Na 'n tydperk van 14 dae, rapporteer aan die klerk van die hof, in persoon met jou bewyse, dat die aanmaning afgelewer is aan die teenparty.
Wie mag 'n eis instel?
Die hof se beslissing is .naal, behalwe as daar sommige redes vir hersiening bestaan.
Met uitsondering van die Staat, teen enigeen, insluitende maatskappye, korporasies, munisipaliteite of enige ander entiteite binne die hof se jurisdiksie gebied.
As die geregsbode die diens aanvaar het, moet jy voor die verhoordatum 'n afskrif kry van sy skriftelike bewys dat hy dit gedoen het.
Eise vir die ontbinding van 'n huwelik.
Vir die betekening van die dagvaarding kan die dagvaarding en die geregsbode se diensfooi aan hom gegee word vir lewering aan die teenparty wat woonagtig is in sy distrik.
Beantwoord die vrae van die kommissaris en dien jou bewysstukke in.
Wat doen jy met die dagvaarding?
Stel die klerk van die hof onmiddellik in kennis daarvan dat jou eis nagekom is en dat jy dus nie verder sal voortgaan met die saak nie.
Kontak die teenparty (die persoon teen wie jy wettiglik prosedeer) in persoon, telefonies of skriftelik en versoek hom om jou eis na te kom.
Verteenwoordiging deur 'n advokaat of prokureur word nie toegelaat nie. Jy mag wel, op eie kostes, vooraf advies inwin van 'n regsgeleerde.
Is jy verplig om jou eis in te stel by die hof vir klein eise?
Eise rakende 'n persoon se status in terme van sy geestelike bevoegdheid.
Hoe om 'n eis in te stel
Waar die uitspraak in jou guns is
Die hofverrigtinge is informeel en eenvoudig.
Regsverteenwoordiging en bystand in die voorberei-
Die teenparty sal jou onmiddelik die bedrag betaal van die beslissing, as hy of sy die geld beskikbaar het. Gee hom onmiddellik, 'n kwitansie vir die bedrag ontvang.
Maak seker dat jy die skriftelike bewys het dat die dagvaarding aan die teenparty bestel is.
Stel jou getuies in kennis van die verhoordatum en tyd en rel dat hulle teenwoordig sal wees by die hof op die bepaalde datum en tyd.
As 'n pleidooi of teeneis ingestel word moet die hofverigtinge nog steeds bygewoon word.
Nee, jy mag besluit of jy jou eis wil instel by die hof vir klein eise of by enige ander geskikte hof.
Departement van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling
As die teenparty nie aan jou eis voldoen nie, stuur aan hom 'n skriftelike aanmaning (lys die besonderhede van die feite waarop die eis gebaseer is, asook die bedrag van die eis) met 14 dae vergunning, vanaf die datum van ontvangs van jou skriftelike aanmaning, om jou eis na te kom.
Die hofverrigtinge kan dalk na die Hor Hof verwys word vir hersiening op die volgende drie redes alleenlik:
Enige van die amptelike tale van Suid-Afrika mag in die hof gebruik word.
Hy en die regsassistent sal jou dokumente deurgaan en jou help om 'n eenvoudige dagvaarding op te stel.
As jou eis R7 000 in waarde oorskry, kan jy 'n eis instel vir 'n kleiner bedrag, om sodoende jou eis voort te sit in die hof vir klein eise.
Watter bedrag kan geis word?
R7 000 oorskry nie.
Die kommissaris van die hof sal jou versoek om jou eis te stel. Stel die feite so kort as moonlik.
Jy kan die dagvaarding aan die teenparty, in persoon, bestel/beteken. (Probeer om 'n ontvangserkenning te verkry).
Teen wie mag 'n eis ingestel word?
Voorafgaande stappe vir die instelling van 'n eis
Algemene onrelmatigheid rakende die verrigtinge.
Eise waar sekere optredes gesoek word, sonder enige alternatiewe eis vir betaling van skades, behalwe in die geval van 'n eis waar 'n rekening oorgegee is, of vir die transportering van roerende of onroerende eiendom, wat nie die waarde van
Eise vir skades aangerig soos laster, kwaadwillige vervolging, wederregtelike opsluiting, wederregtelike inhegtenisneming, verleiding en verbreking van troubelofte.
As die vonnisskuldenaar nie die beslissing of bevel van die hof nakom nie.
Jou skriftelike aanmaning en die bewys daarvan (bv. die poskantoor strokie) dat dit afgelewer is.
Hy mag dalk 'n skriftelike verklaring aan die klerk van die hof en 'n afskrif daarvan laat a.ewer aan die klaer, wat die redes verskaf vir sy verdediging en die feite waarop dit gegrond is.
Indien jy hulp benodig met enige saak, kan jy die adres en telefoon nommer van die klerk van die hof vir klein eise verkry by jou plaaslike landdroskantoor.
Stappe na die uitspraak
Eise rakende die geldigheid van 'n testament.
Luister aandagtig na die teenparty se verduidelikings en as hy klaar gepraat het, bring al die feite wat hy in jou opinie nie korrek gegee het nie, onder die aandag van die kommissaris.
Aanvaar die beslissing van die hof.
Eise teen die Staat.
Eise wat R7 000 in waarde oorskry.
Regsassistente en klerke van die hof vir klein eise sal jou gratis help.
In 'n geval waar die teenparty nie dadelik aan die beslissing kan voldoen nie, sal die hof sy .nansile posisie en vermo om die skuld en kostes te delg ondersoek en daarvolgens 'n bevel vir die betaling uitreik.
ding van jou eis.
Hy mag dalk 'n teeneis instel, deur 'n skriftelike verklaring te laat a.ewer, wat dieselfde besonderhede bevat as di wat nodig is vir 'n dagvaarding, deur die klerk van die hof.
Betaal die kostes wat die hof dalk teen jou mag maak. Die enigste kostes wat daar moontlik kan wees, is die kostes wat die teenparty aangegaan het vir die geregsbode.
Daar kan nie geappelleer word teen die uitspraak of beslissing van die hof nie.
Hy sal jou verwittig van 'n datum en tyd vir die verhoor van jou eis.
