Kommandeur:
Die volgende Provinsiale Eerbewyse word toegeken:
Departement van die Premier
Merkwaardige verdienstelike diens
Puik verdienstelike diens
Offisier:
of faks dit na: 021 483 3358.
Die Adviespaneel sal alle benoemings oorweeg en dan aanbevelings aan die Premier en Provinsiale Kabinet maak, wat die finale besluit neem ten einde vroeg in 2005 die toekennings te maak.
Tel: 021 483 4446
Nadere besonderhede is verkrygbaar van die volgende persone:
Eervolle vermelding vir mense wat ander met hul verdienstelike en voorbeeldige optrede genspireer het. Hier word veral na die jeug gekyk.
Die Wes-Kaapse Goue Kruis
Tel: 021 483 8609
Voortreflike verdienstelike diens
Die Wes-Kaapse Provinsiale Eerbewysewet maak dit moontlik vir enigeen om 'n Wes-Kapenaar, of ook buitelanders, wat uitsonderlik gepresteer of buitengewoon verdienstelike diens in belang van die Provinsie gelewer het, vir 'n eerbewys te benoem .
Weet jy dalk van iemand wat 'n uitstaande prestasie gelewer of iets besonders in belang van die Wes-Kaap gedoen het?
Jy kan mense benoem wat gepresteer het op tegnologiese, nywerheids-, sake-, arbeids-, akademiese, navorsings-, sport- en kunsgebied, of op die gebied van jeugleierskap of gemeenskapsdiens.
S in nie meer nie as twee bladsye waarom jy die persoon benoem, en stuur dit voor 29 Oktober 2004 saam met jou en die benoemde persoon se volledige kontakbesonderhede aan:
Wes-Kaapse Provinsiale Eerbewyse: Kandidaatstelling
Die Orde van die Disa
Die Sekretariaat: Wes-Kaapse Provinsiale Eerbewyse
