Regering stel 'n Witskrif op om beleid oor 'n spesifieke onderwerp te formuleer. Witskrifte word in datumvolgorde gelys.
Hierdie witskrif bied die grondslag vir 'n omvattende toerismebeleid vir die Wes-Kaap. Dit sit ook 'n strategie uiteen waardeur die Wes-Kaap wreldwyd 'n toonaangewende toerismebestemming kan word. 
Witskrifte: 2001
Witskrif oor die Volhoubare Ontwikkeling en Bevordering van Toerisme in die Wes-Kaap
