Algemene publikasies is alfabeties gelys.
Die meeste mense het een of ander vorm van krediet of lening. Krediet is handig want dit laat jou toe om iets te koop wanneer jy dit nodig het. Daar is talle regulasies en beskermingsmaatrels wat sorg dat krediteure en leners jou nie uitbuit nie. Die beste beskerming is egter om seker te maak dat jy weet wat jou regte en verpligtinge is. 
Hierdie dokumente is ook onder die toepaslike lewensgebeure en kategorie in die Jou Lewe en Onderwerpe gedeeltes geplaas.
Krediet en Lenings
Hierdie pamflet bevat inligting oor wat om in aanmerking te neem voordat krediet aangegaan word en wat om te doen as jy nie jou terugbetaling verpligtinge kan nakom nie of jou skuld vroer wil afbetaal. 
Openbare Inligting: K
