- 18.00 (Maan - Vry, regdeur die jaar)
Faks: 021 483 9061
Besonderhede oor hoe om aansoek te doen vir 'n permit word uiteengesit in die filmpermitgids.
Die sentrale oogmerk van die Kommissie is om Kaapstad te plaas as 'n wreld-mededingende filmbedryfstad en om Kaapstad en die Wes-Kaap te bevorder as 'n wreldklas produksiebestemming.
Daar is vyf filmpermitkantore in die stad. Kontakbesonderhede vir di kantore kan verkry word van die:
Die Kaapse Filmkommissie is die amptelike voorstander van die vollengte rolprent, televisie, video, advertensie en stil-fotografie produksiebedryf in die Wes-Kaap.
Dit is verantwoordelik vir die fasilitering en kordinering van op-stel verfilming in beide die Stad en die Provinsie. Dit sluit die insamel en bestuur in van alle inligting wat verfilming in die streek raak en benvloed.
Tel: 021 483 9060
Die Kommissie is 'n Afdeling 21 (sonder winsmotief) maatskappy en werk as 'n onafhanklike, outonome organisasie wat die film-verwante belange kombineer van die Stad Kaapstad en die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap.
Die Stad Kaapstad Filmpermitkantoor (SKFPK) verskaf 'n een-stop kantoor vir die bestuur van alle aspekte van permitverskaffing vir filmbedrywighede op Stadraads-besitte grond binne die jurisdiksie van die Stad Kaapstad se munisipaliteit.
