Te bel na 'n SAMRK-kantoor. 'n Lid van die personeel sal 'n verklaring afneem, 'n klagtevorm aan jou stuur of 'n afspraak maak vir jou om persoonlik na die kantoor te kom.
Jy kan die taal gebruik wat jy wil en die kultuur van jou keuse beoefen.
Jy kan 'n hof of 'n soortgelyke struktuur laat besluit oor 'n regsprobleem.
Vryheid van handel, werk en professie
Navorsing en Dokumentasie
Internasionale Skakeling;
Nie-regeringsorganisasie- en Statutre Liggaamskakeling;
Die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie sake van onregverdige arbeidspraktyke
Oos-Kaap
Vryheid van spraak
Alle mense (wat die media insluit) kan s wat hulle wil.
Jy mag jou by vakbonde aansluit en staak.
Jy mag jou assosieer met wie jy ookal wil.
Beskerm Jou Regte
Die Onafhanklike Klagtedirektoraat klagtes teen die polisie
Tel: 012 428 5700
Tel: 011 377 6894
Finansies en Administrasie
Die regering moet seker maak dat mense toegang het tot behoorlike behuising.
Dis is jou reg om 'n gesonde omgewing te h.
Tel: 041 582 4094/2611
Jy het die reg op toegang tot enige inligting wat die regering het.
Vryheid van assosiasie
Die Aanmeld van Menseregteskendings
Tel: 011 403 7182
Die hoofbestuurder staan aan die hoof van die Sekretariaat. Dit het 4 departemente:
Faks: 011 484 1360
Die regering moet seker maak dat jy toegang het tot kos en water, gesondheidsorg en maatskaplike sekuriteit.
Faks: 041 582 2204
As jou saak 'n skending van een van die regte in die Handves van Regte is, en dit is nie 'n saak wat deur 'n ander organisasie hanteer word nie, kan jy dit by die SAMRK aanmeld deur:
Jy het die reg tot lewe.
Die Kommissie vir Geslagsgelykheid diskriminasiesake op grond van seks of geslag
Tel: 021 426 2277
Regs- en Grondwetlike Sake;
Toegang tot inligting
Kulturele, godsdienstige en taalgemeenskappe
Vryheid van godsdiens, geloof en opinie
Billike administratiewe optrede
Jy mag nie sonder verhoor aangehou word, gemartel of wreed gestraf word nie. Huishoudelike geweld word nie toegelaat nie.
Faks: 015 291 3505
Die Handves van Regte
Vryheid en sekerheid van die persoon
Die SAMRK is deur die Grondwet ingestel om:
Tel: 012 322 2915/6
Kinders onder die ouderdom van 18 het spesiale regte, soos die reg om nie mishandel te word nie.
Deur 'n klagtevorm van die SAMRK te kry, dit te voltooi en dit na die SAMRK terug te stuur.
Jy het die reg tot basiese onderwys, wat volwasse basiese onderwys insluit, in jou eie taal (as dit moontlik is).
Beleid en Beplanning;
Deur 'n faks of 'n brief aan die Regdienstedepartement van die SAMRK te stuur in die taal van jou keuse.
wette te monitor wat op alle vlakke van regering (plaaslik, provinsiaal en nasionaal) opgestel word om seker te maak dat hulle menseregte in ag neem; en te monitor wat die regering doen om seker te maak dat mense toegang het tot sosio-ekonomiese regte (omgewing, behuising, gesondheidsorg, voedsel, water, maatskaplike sekuriteit en onderwys).
Hoe om Menseregteskendings by die SAMRK aan te Meld
Gemeenskappe kan hulle eie kultuur geniet; hulle eie godsdiens beoefen; en hulle eie taal gebruik.
Tel/Faks: 031 304 7323/4/5
Tel: 011 484 8300
Gestremdheid; en
As jou saak een van di is, behoort jy eerder direk met die organisasies in verbinding te tree. Raad en bystand met jou saak kan ook verkry word van Regshulprade (wat by Landdroshowe gele is), of van Regshulpklinieke (by die meeste universiteite). Daar is ook talle nie-regeringsorganisasies (soos Prokureurs vir Menseregte, Regsbronnesentrums en die Black Sash), wat jou ook sal kan help.
Die voorsitter is Eerwaarde Dr Barney Pityana en die adjunk-voorsitter is Me Shirley Mabusela. Die Kommissie het tot elf kommissarisse, wat die voorsitter en die adjunk-voorsitter insluit.
Faks: 021 426 2875
Jy mag 'n optog en 'n plakkaatbetoging hou en 'n griefskrif oorhandig. Maar jy moet dit vreedsaam doen.
Klagtes oor Menseregteskendings (Diens)
Suid-Afrikaners op te voed oor menseregte; menseregteskendings te ondersoek en maniere te kry om dit reg te stel dit sluit indiening van sake by die hof in, indien nodig; navorsing te doen oor menseregte in Suid-Afrika en internasionaal; die regering raad te gee oor menseregte en na te gaan hoe die regering menseregte bevorder en beskerm;
Daar mag nie teen jou diskrimineer word nie. Maar regstellende aksie en billike diskriminasie word toegelaat.
n Menseregteskending is wanneer enige van die regte in die Handves van Regte misbruik of geskend word. Die SAMRK hanteer egter nie alle skendings nie. Sommige sake word verwys na ander organisasies en strukture wat ingestel is om spesifieke soorte skendings te hanteer. Dit sluit in:
Jou eiendom kan net van jou af weggeneem word as die regte rels gevolg word.
Jy mag na enige plek in Suid-Afrika gaan en woon waar jy wil.
Vryheid van beweging en woonplek
Onderwys, Opleiding en Inligting
Kinders.
Toegang tot die hof
Jy kan die politieke party van jou keuse steun. As jy 'n burger is, en minstens 18 is, mag jy stem.
Die SAMRK het komitees wat bestaan uit kommissarisse, personeel en buitelede. Hulle werk op die volgende gebiede:
Slawerny, knegskap en gewonge arbeid word nie toegelaat nie.
Daarby het elke kommissaris spesiale verantwoordelikheid vir een of meer provinsies. Hulle besoek die provinsies om verhoudinge op te bou met die strukture daar, tendense te ontleed en op klagtes te reageer.
Di regte beskerm mense wat inhegtenisgeneem, in die tronk is of van 'n misdaad beskuldig word.
Jy kan enige werk doen waarop jy besluit.
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) bestaan uit 'n Kommissie en 'n Sekretariaat.
Slawerny, knegskap en gewonge arbeid
Jy mag dink en glo wat jy wil en jy mag die godsdiens van jou keuse beoefen.
Wes-Kaap
Hierdie maklik-om-te-lees-pamflet gee inligting oor grondliggende menseregte en hoe die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) jou kan help as jou regte geskend is.
n kultuur van menseregte in Suid-Afrika te skep;
Optrede deur die regering moet regverdig wees.
Om 'n kultuur van menseregte te bou, is dit belangrik dat elke burger weet wat sy of haar regte is en die verantwoordelikhede verstaan. Die SAMRK beskerm en bevorder die menseregte van al die mense van Suid-Afrika. Wat volg is 'n eenvoudige weergawe van die Handves van Regte. 'n Volledige weergawe is opgeneem in Hoofstuk 2 van die Grondwet.
Jy mag nie deursoek word nie en jou huis of jou besittings mag ook nie deursoek word sonder dat die behoorlike prosedures deur die polisie gevolg is nie.
Jou waardigheid moet respekteer en beskerm word.
Tel: 015 291 3500/3504
Samekoms, optog, plakkaatbetoging en petisie
Gearresteerde, aangehoude en beskuldigde persone
Gesondheidsorg, kos, water en maatskaplike sekuriteit
Die Openbare Beskermer klagtes teen regeringsamptenare
Taal en kultuur
Jou burgerskap mag nie van jou af weggeneem word nie.
