Voorsiening word gemaak vir nalating van die versameling aan familie, vriende of 'n instelling.
Faks: 021 461 0738
Kuns en Kultuur
Alle versamelings meteoriete.
Daar is heelwat voordele verbonde aan die skepping van 'n register van hierdie items:
Belangrike inligting in hierdie versamelings word deel van die gedeelde nasionale erfenis.
Regtens het eienaars van privaat versamelings van fossiele, artefakte en meteoriete wat ingevolge vorige wetgewing versamel is, tot 1 April 2002 gehad om hul versamelings by die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap (SAEHA) te registreer.
Elke versameling het 'n katalogus, wat sorg dat die inligting nie verlore gaan nie.
Registrering van Private Versamelings van Fossiele, Argeologiese Artefakte en Meteoriete
Die registrasieproses raak nie die eienaarskap van die geregistreerde versamelings nie - die versameling bly die eiendom van die eienaar. Hierdie registrering van private versamelings sorg dat inligting daaroor behoue bly vir toekomstige geslagte.Versamelings wat by die SAEHA geregistreer moet word, sluit die volgende in:
Die versamelings word wettig.
Kenners wat hierdie versamelings bekragtig, kan die eienaar van raad dien en bystaan.
Alle versamelings van argeologiese artefakte, asook artefakte ouer as 100 jaar, rotstekeninge of rotsgraverings, artefakte wat opgegrawe of versamel is uit persele met 'n militre geskiedenis ouer as 75 jaar, en artefakte van skepe en ander wrakke ouer as 60 jaar.
Alle versamelings van fossiele en ander paleontologiese materiaal (spoorfossiele soos voetspore uit die oertyd ingesluit).
Tel: 021 465 3622
