Inligting oor:
Sake en Ekonomie
Inligting vir Potensi&#235;le Beleggers (Diens)
Departement van Handel en Nywerheid
Hulle dienste sluit in:-
Steun deur:
Dienssentrum vir Beleggers
Skakel 0861 843 384, of stuur 'n faks aan 012 428 7852/7853.
Suid-Afrikaanse sektore en markte wat dit kos om in Suid-Afrika sake te bedryf belastingaansporings die finansile infrastruktuur vaardighede en natuurlike hulpbronne in Suid-Afrika beskikbare geleenthede vir handel en belegging belangrike groeigebiede
Skakel 0861 843 384, of faks 012 428 7852/7853.
handelsendings wat Suid-Afrika besoek by te staan beleggers en moontlike vennote by mekaar uit te bring te help met onderhandelings met regulerende instellings en ander staatsdepartemente te skakel (om byvoorbeeld werk- of verblyfpermitte en uitvoerlisensies te bekom)
raad te gee oor die ligging van aanlegte of persele logistieke hulp met hervestiging te bied die sakeproses op lang termyn op te volg
Die Departement van Handel en Nywerheid (dti) steun maatskappye wat in Suid-Afrika wil bel. Daar is 'n spesiale eenheid in die Departement wat "Handel en Belegging Suid-Afrika" genoem word en onder die afkorting TISA bekend staan. TISA koppel beleggers se behoeftes met geleenthede in al nege provinsies.
