Inligting vir Internasionale Handelaars
Faks 0861 843 888 of +27 254 9406 vir internasionale oproepe.
Inligting oor Nywerheidsektore (Diens)
Sake en Ekonomie
Privaatsak X84, Pretoria, 0001
Vir nadere inligting, tree met die Departement van Handel en Nywerheid in verbinding:
Inligting oor Nuwe Handelsooreenkomste (Diens)
Die Departement van Handel en Nywerheid
Tel. 0861 843 384 of +27 254 9405 vir internasionale oproepe.
Die Departement van Handel en Nywerheid voorsien inligting aan internasionale handelaars oor internasionalehandeladministrasie, insluitende:
tariefwysigings en -kortings teen-storting en uitbalansering invoer- en uitvoerbeheer.
