Voordat u passassiers teen betaling mag vervoer, moet u 'n openbare bedryfslisensie h.
Administrasiegeld - R25
U moet ook 'n verklaring afl waarin u bevestig dat u nie 'n gewelds- of ernstige oortreding begaan het of aan 'n oortreding waarby onwettige wapens betrokke is, skuldig bevind is nie. Administrasiegeld van R25 is betaalbaar.
Departement van Vervoer en Openbare Werke
u persoonlike of maatskappybesonderhede die tipe openbare vervoerdiens besonderhede van die roete u voertuigbesonderhede.
Faks: 021 592 4593
Bedryfslisensies is vir hoogstens vyf jaar geldig.
Nadat 'n bedryfslisensie aan u uitgereik is, word van u vereis om op versoek van 'n verkeersbeampte hierdie lisensie te toon en u moet 'n onderskeidende plakker op u voertuig aanbring.
Aansoeke om professionele bestuurspermitte (Diens)
Openbare Vervoer (Departement van Vervoer en Openbare Werke, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Openbare bedryfslisensies kan by die Provinsiale Raad op Bedryfslisensies verkry word. U moet die volgende inligting op die vorm invul:
Telefoon: 021 592 4721
Inbelsentrum: 086 021 2414
Lisensies, Permitte en Sertifikate
Faks: 021 591 6290
Aansoeke om Openbare Bedryfslisensies
