Ministerie van Vervoer en Openbare Werke
Die Ministerie is verantwoordelik vir beleid op die gebied van Vervoer en Openbare Werke en vir die toepassing van nasionale en provinsiale beleid deur die Departement van Vervoer en Openbare Werke.
