Die Ministerie is verantwoordelik vir sport-, rekreasie- en kultuurbeleid, en vir die toepassing van nasionale en provinsiale sport-, rekreasie- en kultuurbeleid deur die werk van die Departement van Kultuursake en Sport.
Ministerie van Kultuursake, Sport en Ontspanning
