Tree vir meer inligting in verbinding met:
Die sentrum het omtrent 500 leerders en spesialiseer in opleiding op die viool, viola, tjello, kontrabas, fluit, hobo, klarinet, fagot, saksofoon, Franse horing, trompet, tromboon, tuba, eufonion en slaginstrumente.
Leerders kan gespesialiseerde musiekopleiding kry by die WKOD se musiekopleidingsentrums:
Leerders moet ?n oudisie bywoon om toegelaat te word tot die skool en keuring is gegrond op meriete.
Om aansoek te doen om die skool by te woon, moet leerders ?n oudisie bywoon.
Tel: 021 467 2622
Tel: 021 939 9105
Faks: 021 762 8310
Di sentrum bied instrumentopleiding en ?n ensembleprogram aan. ?n Afrika-musiekprogram, waaronder speel in ?n marimbaorkes, word semi-privaat aangebied. Solosang en koorwerk word ook aangebied in ?n jeugkoor en ?n volwasse koor.
Faks: 021 939 9123
Die skool het ?n reeks stryk- en blaasorkeste en ?n simfonieorkes. Die Musiek vir Afrika-ontwikkelingstrust is deur die skool gestig om uitreikprogramme aan te bied vir leerders van benadeelde gemeenskappe.
Kurrikulumontwikkeling (Wes-Kaap Onderwysdepartement, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Faks: 021 467 2880
Faks: 021 872 7651
Omtrent 430 leerders woon die sentrum by uit gebiede soos Caledon, Hermanus en Piketberg. Hulle woon klas by in orkesinstrumente soos strykers, houtblaas-, koperblaas en slaginstrumente. Die skool het vyf blaasorkeste, vyf strykorkeste en ?n simfonieorkes. Daarby is dit die enigste sentrum wat harplesse gee.
Tel: 021 872 2123/4
Tel: 021 761 1894 en 021 761 9005
Algemene Onderwys en Opleiding (Graad R tot 9)
