Voertuigregistrasie (Diens)
Spesiale Nommerplate vir Motorvoertuie (Diens)
Padinfrastruktuur (Departement van Vervoer en Openbare Werke, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Voertuiglisensies (Diens)
Motorvoertuigregistrasie-inligting
U moet vorm CDV saam met u identiteitsdokument en die vereiste bedrag indien.
Lisensies, Permitte en Sertifikate
Indien u die registrasie-inligting van 'n voertuig wil uitvind, kan u 'n motorvoertuigregistrasiesentrum nader. Die voertuigbesonderhede kan nie bekend gemaak word nie, maar enige inligting wat u reeds het kan bevestig word.
