Alle voertuie wat in Suid-Afrika vervaardig, gebou of na Suid-Afrika ingevoer word, moet geregistreer word voordat dit versprei of verkoop word.
Registrasie van Vervaardigers, Invoerders en Bouers van Motorvoertuie
Padinfrastruktuur (Departement van Vervoer en Openbare Werke, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
As die vervaardiger of invoerder van 'n voertuig moet u vorm MVR1-MIB by 'n motorregistrasiekantoor invul om die voertuig te registreer.Die vorm moet van die volgende vergesel wees:
die onderstelnommer die enjinnommer die fabrikaat die modelnaam die tarra in kilogram die enjinvermo in kubieke sentimeter die netto enjinkragdie hoofkleur die modelnommer n polisieklaringsertifikaat n padwaardigheidsertifikaat.
Voertuigklaringsertifikate (Diens)
Padwaardigheidtoetsing (Diens)
die identiteitsdokument van die eienaar van die motorvoertuig die toepaslike registrasiegeld n sertifikaat wat deur die vervaardiger, bouer of invoerder uitgereik is, en wat die volgende bevat:
Lisensies, Permitte en Sertifikate
die identiteitsdokument van die titelhouer van die motorvoertuig (indien die voertuig volgens 'n huurkoopooreenkoms gekoop is)
