Kliek op 'n projek vir volledige besonderhede.
Departement van die Premier
Die Cape Access-projek gaan die voordele van inligtings- en kommunikasietegnologie (IKT) na gemeenskappe in alle dele van die Wes-Kaap uitbrei. Cape Access is 'n mens-gerigte projek wat IKT beskou as 'n hulpmiddel wat kennis uitbou en geleenthede skep. Met die projek kry gemeenskappe toegang tot ... 
