n gewaarmerkte afskrif van sy/haar identiteitsdokument n gewaarmerkte afskrif van die bestuurder se identiteitsdokument n bedigde verklaring met die rede waarom die bestuurder nie self die lisensie kan afhaal nie, en ook die naam en identiteitsnommer van die persoon wat die lisensie sal afhaal.
Studiemateriaal is beskikbaar om te help om vir die bestuurslisensietoets voor te berei. Baie mense maak gebruik van die dienste van 'n bestuursinstrukteur.
u identiteitsdokument vier foto's.
Aansoekgeld: R100.00
Aansoeke om Leerlinglisensies (Diens)
Dit kos R40 vir 'n tydelike lisensie en R100 vir die nuwe kredietkaartformaatlisensie.
Betaal die vereiste bedrag.
n Tydelike permit sal aan u uitgereik word wat vir ses maande of totdat die vervangingslisensie uitgereik word geldig is, watter datum ook al eerste aanbreek.
Om aansoek te doen om 'n vervangingslisensie, moet u vorm TDL by enige bestuurslisensietoetssentrum invul.
Padinfrastruktuur (Departement van Vervoer en Openbare Werke, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
n geldige leerlinglisensie het die padverkeerstekens ken en verstaan n deeglike kennis het van die padrels en die verskillende seine wat van 'n bestuurder van 'n voertuig vereis word as hy/sy op 'n openbare pad bestuur, en in die algemeen in staat is om die tipe voertuig wat op die aansoek aangedui word te bestuur.
Jou kredietkaart-rybewys is net vyf jaar lank geldig en moet daarna hernu word. Die vervaldatum verskyn op jou rybewys. Jy sal ook per pos 'n hernuwingskennisgewing kry.
Die aansoekvorm moet aandui vir watter tipe voertuig die persoon 'n lisensie wil h (motorfiets, motorvoertuig, minibus, ens.).
Toon alle lisensies wat u toelaat om 'n voertuig te bestuur.
Die bestuurstoets gebruik die K53-metode en die bestuurseksamineerder sal seker maak dat die kandidaat:
Toon u identiteitsdokument.
Indien 'n ander persoon u bestuurslisensie afhaal, moet die persoon wat die lisensie afhaal die volgende h:
Na indiening van die aansoek en die slaag van die oogtoets sal 'n datum vir 'n bestuurstoets vasgestel word.
Alle Suid-Afrikanerbestuurders moet in besit wees van 'n kredietkaartformaatbestuurslisensie. Die kaart word outomaties uitgereik wanneer 'n nuwe bestuurder 'n lisensie ontvang. Die kredietkaartbestuurslisensie verval vyf jaar vanaf die datum waarop dit uitgereik is. Die vervaldatum verskyn op die kaart. Voor die kaart veval, moet u om 'n nuwe kaart aansoek doen.
Die aansoeker moet die volgende doen:
U moet ook die volgende verskaf:
Suid-Afrikaners wat oorsee is wanneer hulle rybewys verstryk kan dit eers hernu wanneer hulle terug is in die land. Daar is op die oomblik geen boetes vir mense wat laat is met hulle hernuwings nie. As boetes egter eers ingestel is, sal mense wat nie in staat was om hulle rybewyse te hernu nie, om kwytskelding van die boete aansoek moet doen.
Nadat die bestuurslisensie geslaag is, sal 'n kredietkaartformaat-bestuurslisensie aan die persoon uitgereik word.
Voorsien vier identiese foto's van uself.
jou huidige rybewys jou ID
Sodra die lisensie gereed is om afgehaal te word, sal u per pos daarvan verwittig word. Wanneer u die lisensie afhaal, moet u bewys van identiteit kan lewer. 'n Kaart wat nie binne 120 dae afgehaal word nie, sal vernietig word.
Vervanging van bestuurslisensies
Jy kan jou rybewys te enige tyd voordat dit verval, hernu. Die nuwe rybewys sal vyf jaar lank van die datum van hernuwing af geldig wees.
Wanneer u 'n voertuig bestuur, moet u te alle tye u bestuurslisensie by u h. Slegs persone bo die ouderdom van 18 mag om 'n lisensie aansoek doen. 'n Persoon mag aansoek doen om 'n lisensie om 'n motorfiets (tot 125 cc) te bestuur indien hy of sy bo die ouderdom van 16 is.
swart-en-wit ID-foto's saam.
Om jou rybewys te hernu moet jy die aansoekvorm by jou naaste Rybewystoetssentrum invul. Neem:
Lisensies, Permitte en Sertifikate
U kan by enige bestuurstoetssentrum om 'n redietkaartformaatlisensie aansoek doen.
Jy sal nie weer 'n bestuurstoets hoef te ondergaan nie.
Indien u bestuurslisensie verlore raak, of gesteel of vernietig word, kan u om vervanging daarvan aansoek doen.
Aansoek om 'n kredietkaart-rybewys
Dit kos R100.00 om 'n rybewys te hernu.
Voor jou rybewys hernu kan word, sal jy jou vingerafdrukke moet laat neem en 'n oogtoets moet ondergaan. As jou sig agteruitgegaan het vandat jou rybewys uitgereik is, kan nuwe beperkings aan jou rybewys geheg word. Daar kan byvoorbeeld vereis word dat jy 'n bril moet dra wanneer jy bestuur. As jy jou oogtoets heeltemal dop, sal jou rybewys nie hernu word nie.
Die hernuwing van jou kredietkaart-rybewys
