Departement van die Premier
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Die mense van die Wes-Kaap kan toegang tot provinsiale, nasionale en plaaslike regeringsinligting by die Cape Gateway instapsentrum, inbelsentrum of webblad kry. Cape Gateway is 'n eenstop-inligtingsdiens waar jy besonderhede oor 'n wye reeks regeringsdienste, -projekte en -gebeure kan kry. En as die inligting waarna ... 
Suid Afrika en die Wes Kaap
