nasionale, provinsiale en munisipale beleide deur die Departement Plaaslike Regering en Behuising te implementeer om dienslewering en die voorsiening van gentegreerde volhoubare behuisingsvestigings in die Wes-Kaapprovinsie effektief te versnel.
die aktiwiteite van die drie regeringsfere te integreer en te kordineer ten einde sinergie te maksimeer en dienslewering te verbeter.
Ministerie van Plaaslike Regering en Behuising
die skaars hulpbronne van die Departement Plaaslike Regering en Behuising te bestuur om regverdige en billike lewering van dienste en behuisingsvestigings vir die mense van die provinsie te verseker.
Die Ministerie is daarvoor verantwoordelik om:
die Departement Plaaslike Regering en Behuising te lei om dienste en behuisingsvestigings van ho gehalte vir die mense van die Wes-Kaap sonder gunste of vooroordeel te lewer.
