Wette: 2004
Departement van die Premier
Wes-Kaapse Wet op die Provinsiale Jeugkommissie
Nota: Hierdie is nie 'n volledige lys van alle wetgewing nie. Besoek asseblief vir 'n meer omvattende inskrywing die SA Regeringswebwerf en Polity.org.za
Wette deur nasionale en provinsiale parlement opgestel. Die wetgewing word hier volgens die spesifieke jaar gelys.
Die Wet maak voorsiening vir die instelling, samestelling, oogmerke en funksies van 'n Wes-Kaapse Provinsiale Jeugkommissie; en om voorsiening te maak vir aangeleenthede wat daarmee in verband staan. 
