die uitvoering van verbruikersopnames ten einde verbruikers se persepsie van Staatsmotorvervoer te verbeter, en die verbetering van voertuigbestuur en beheer.
Staatsmotorvervoer is verantwoordelik vir:
die ontwikkeling, dokumentering en implementering van besigheidsprosesse en stelselverbeterings;
Departement van Vervoer en Openbare Werke
hernuwing van die voertuigvloot;
die invordering of afskrywing uitstaande skuld van vorige jare;
die opleiding van vervoerbeamptes;
die instandhouding van die voertuigbateregister;
