Departement van Vervoer en Openbare Werke
Hierdie komponent is verantwoordelik vir die instandhouding en rehabilitasie van die padnetwerk in die Boland en Overberg streek.
