Departement van Vervoer en Openbare Werke
Administrasie van Openbare Werke
Hierdie komponent lewer 'n spesialisondersteuningsdiens aan die Tak Openbare Werke deur tenderadministrasie, tuindienste by die Premierswoning en die bestuur van die provinsiale telefoonnetwerk.
