Departement van Vervoer en Openbare Werke
Die Hoofdirektoraat Eiendomsbestuur wil 'n wyd gekommunikeerde beleidsraamwerk vestig vir die bestuur van provinsiale eiendomme en streef daarna om die sosiale, finansile en omgewingsopbrengs op die Provinsiale Eiendomsportefeulje te optimiseer.
