gebou-infrastruktuur te voorsien, op te gradeer, te rehabiliteer en in stand te hou;
geskikte akkommodasie vir alle provinsiale departemente te verskaf;
die eiendomsportefeulje tot optimum voordeel van almal te bestuur;
Departement van Vervoer en Openbare Werke
aan gebruikersdepartemente professionele en tegniese dienste te lewer vir provinsiale geboue en verwante infrastruktuur, en aktief deel te neem aan die beboude omgewing.
Die Hoofdirektoraat Werke streef daarna om:
