a Hoeveel onafhanklike tersire opleidingsinstellings daar in Suid-Afrika geregistreer is as 'n i kollege, ii akademie en iii universiteit, b hoeveel buitelandse i kolleges, ii akademies en iii universiteite in Suid-Afrika geregistreer is en c in watter opsigte di instellings onderhewig is aan bemagtigingsvoorskrifte en -wette;
of di transformasiedoelwitte 'n negatiewe uitwerking op die vul van vakatures gehad het; so nie, om watter redes di vakatures nie gevul word nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;
a Watter maatskappy jaarliks die SA Span vir Uitvoerende Kunste kies om aan die Wreldkampioenskappe vir Uitvoerende Kunste in Los Angeles, Kaliforni, VSA, deel te neem en b wie di maatskappy aangestel het;
Of enige pos vir 'n senior superintendent in die polisiekantoor in Chatsworth, KwaZulu-Natal, in (a) 2005 en (b) 2006 teruggetrek is; so ja, (i) waarom die pos teruggetrek is en (ii) hoeveel (aa) mense om die pos aansoek gedoen het en (bb) aansoekers op die kortlys geplaas is;
a Hoeveel lokomotiewe van Suid-Afrika tans buite ons grense gebruik word, b hoe lank hulle uit Suid-Afrika gaan wees en c wat die gevolg daarvan vir Suid-Afrika is;
Of enige nie-Suid-Afrikaanse burgers gedurende die tydperk (a) 2002-03 en (b) 2004-05 opleiding van die SA Instituut vir Bestuursontwikkeling (Samdi) ontvang het; so ja, (i) hoeveel persone sodanige opleiding ontvang het, (ii) wat die duur van elke opleidingsprogram was, (iii)(aa) wat die koste van die opleiding was en (bb) wie die koste van sodanige opleiding gedra het en (iv)(aa) hoeveel persone verteenwoordigers van buitelandse regerings was en (bb) watter regerings hulle verteenwoordig het? N1020A
Of haar departement voldoen het aan sy kwota van indiensneming van 2% persone met gestremdhede ingevolge die Employment Equity Act, Wet 55 van 1998; so nie, a waarom nie en b watter persentasie van haar department se personeel persone met gestremdhede uitmaak;
of sy department in kennis gestel is dat (a) 'n kriminele klag van bedrog teen genoemde maatskappy vir bedrog ten opsigte van 'n soortgelyke kontrak by die Ekurhuleni metropolitaanse munisipaliteit aanhangig gemaak is en (b) daar gevind is dat die maatskappy die Stad Tswhane ten opsigte van 'n sekere tender (besonderhede verstrek) probeer mislei het; so nie, wat die posisie in di verband is; so ja, (i) op watter gronde bogenoemde tender aan die vermelde maatskappy toegestaan is en (ii) wat die redes is waarom sy department geen stappe teen die maatskappy ten opsigte van bogenoemde oortredings gedoen het nie? N1035A
of mense toegelaat word om hul rasseklassi.kasie te verander indien hulle as blank geklassi.seer is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N1058A
Of ontsouting deel is van haar departement se strategie om die waterskaarste teen te werk; so nie, wat die posisie in di verband is; so ja, a waar ontsouting toegepas word en b wat die koste-implikasies daarvan is;
Wat was die persentasie van vakatures in sy departement op 1 April (a) 2004,
of die Nasionale Tesourie oorweeg het om met di vakante poste weg te doen; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N1037A
of die kontrak die betaling insluit van R30 per transaksie soos deur hom aangekondig; so ja, (a) hoe di transaksiegeld bepaal is en (b) wat di geld oor die volgende 12 maande in terme van inkomste vir (i) sy departement en (ii) die kontrakteur sal meebring;
Minister van Maatskaplike Ontwikkeling ... 245
Minister van Onderwys ... 239
of daar in sy departement enige transformasiedoelwitte met betrekking tot a etniese verskeidenheid en b geslag is; so nie, waarom nie; so ja, wat di doelwitte is;
of enige nuwe aanlegte deur haar departement beplan word; so nie, waarom nie; so ja, a waar, b wat die geraamde koste is en c wanneer hulle voltooi sal word? N1061A
Me H Weber (DA) vra die Minister van Waterwese en Bosbou:+
Dr S M van Dyk (DA) vra die Minister vir Openbare Ondernemings:
Ontwikkeling.
of enige stappe teen di betrokke gesondheidspersoneel gedoen is; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe;
a Hoeveel gevangenes tans in die onderskeie sentrums by die Korrektiewe Sentrum Modderbee aangehou word en b hoeveel i geneeshere en ii verpleegkundiges daar in elke sentrum is om die gevangenes te versorg;
a op watter gebied en b ingevolge watter wetgewing en/of regulasies onafhanklike akademiese instellings meer vryheid as openbare instellings geniet? N1017A
a wat die gemiddelde wagtydperk vir die uitreiking van 'n serti.kaat van aanstelling is en b wat die agterstand in verband met die uitreiking van di serti.kate in elk van die afgelope drie jaar is? N1039A
Of sy verwag dat Kabinetministers skriftelike vrae binne 'n redelike tydraamwerk sal beantwoord; so nie, waarom nie; so ja, of sy a enige stappe sal doen teen Kabinetsministers wat versuim om dit te doen en b sal verseker dat hulle parlementre vrae beantwoord; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe? N1060A
Of die nuwe belastingopgawevorm wat pas vrygestel is ook in Afrikaans en die ander nege inheemse landstale beskikbaar sal wees; so nie, waarom nie; so ja, wat die totale koste vir die druk van die vorms in al die landstale is? N1016A
watter gedeelte van die reis-en verblyfuitgawes in die boekjaar 2006-07 toegewys is aan uitgawes wat deur die Direkteur-generaal van die departement aangegaan is? N1030A
Die Leier van die Opposisie (DA) (bl 15)--President van die Republiek.+
of die Nasionale Tesourie ten spyte van di vakatures sy doelwitte bereik het soos uiteengesit in in sy begrotingsprogram vir (a) 2004, (b) 2005 en (c) 2006 tot 1 April 2007; so nie, waarom nie; so ja,
Of, met verwysing na die verslag van die Ouditeur-generaal oor die Rekening vir die Verhaling van Kriminele Bates (Cara) vir die tydperk 1 April 1999 tot 31 Maart 2005, die tersaaklike dokumente betreffende die (a) goedgekeurde strategiese plan, (b) goedgekeurde begroting en (c) ministerile goedkeuring vir die stigting van die Eenheid vir die Verhaling van Kriminele Bates (Caru) sedertien voorsien is; so nie, (i) waarom nie in elke geval en (ii) wanneer di dokumente voorsien sal word;
of dieselfde pos weer geadverteer is; so ja, (a) waarom en (b) wie die lede van die onderhoudspaneel was? N1024A
Of hy ingelig is oor grootskaalse verskille in die registrasie-en lisensiegelde van voertuie in al die provinsies; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;
of sy departement di aangeleentheid ondersoek het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;
of haar departement sedert 1997 geweier het dat sekere grade en kursusse by enige onafhanklike (a) kollege, (b) akademie en (c) universiteit aangebied mag word; so ja, (i) watter grade en kursusse in elke geval en (ii) wat die rede hiervoor is;
Of 'n sekere persoon (naam verstrek) ooit in die kantoor van Mariene en Kusbestuur gewerk het; so ja, wat sy posisie was;
Of enige kinders deur mense verkrag is wat voorheen aan verkragting skuldig bevind is in a 2004, b 2005, c 2006 en d gedurende die tydperk 1 Januarie 2007 tot en met die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is; so ja, hoeveel in elke geval;
Mnr L K Joubert Ontwikkeling:+ (DA) vra die Minister vir Justisie en Staatkundige a Wat die getal i poste en ii vakatures vir aanklaers in die aanklaersdiens is en b hoeveel nuwe aanklaers deur di diens i in 2006 en ii gedurende die tydperk 1 Januarie 2007 tot die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is in diens geneem is? N1050A
, (c) 2006 en (d) 2007 op (i) hoogs geskoolde produksievlakke 6-8, ii hoogs geskoolde toesighoudende vlakke 9-11, (iii) bestuursvlak, (iv) senior bestuurs-of gelykstaande vlak en (v) topbestuurs-of gelykstaande vlak;
Of die privatisering van die SA Lugdiens oorweeg word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N1029A
of enige prestasiehersienings/toetse gedoen word om te verseker dat di nuwe SAPD-lede voldoende opleiding ontvang; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;
Of enige proses aan die gang is om die behandelings te omskryf wat mediese fondse ooreenkomstig voorgeskrewe minimum voordele moet betaal ten einde sekerheid omtrent di voordele te skep; so nie, wat die posisie in di verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N1054A
Of die kontrak vir die verskaffing van 'n heffingsinspeksiediens (besonderhede verstrek) aan 'n sekere maatskappy (naam verstrek) volgens 'n openbare tenderproses toegeken is; so nie, waarom nie; so ja, (a) in watter uitgawe van die Staatstenderbulletin die (i) tender geadverteer is en (ii) suksesvolle tender aangekondig is, (b) hoeveel tenders ontvang is, (c) van wie hulle ontvang is en d vir watter bedrag daar in elke geval getender is;
of enige studies gedoen is om die getal mense vas te stel wat weens diabetes a blind geword het en b ledemate verloor het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N1043A
Minister vir Openbare Ondernemings ... 240, 242, 243Minister vir Provinsiale en Plaaslike Regering ... 241Minister vir die Staatsdiens en Administrasie ... 239, 241Minister van Veiligheid en Sekuriteit ... 240, 242, 244, 245Minister van Vervoer ... 242, 245Minister van Waterwese en Bosbou ... 244, 245Opsomming van vrae vir skriftelike beantwoording ... 246
of sy departement van mening is dat daar genoeg mediese personeel is vir die voorsiening van toereikende mediese gesondheidsorg soos ingevolge artikel 12 van die Wet op Korrektiewe Dienste, Wet 111 van 1998, vereis word; so nie, of sy departement enige stappe doen om die aantal personeellede aan te vul; so nie, waarom nie; so ja, wanneer di stappe in werking gestel gaan word? N1045A
of daar in sy departement enige transformasiedoelwitte met betrekking tot (a) etniese verskeidenheid en (b) geslag is; so nie, waarom nie; so ja, wat di doelwitte is;
Of hy of enige persoon in sy ministerie enige diensverskaffers genader het om die geleenthede rondom die aanbieding van sy begrotingspos op 18 Mei 2007 te borg; so ja, (a) watter diensverskaffers, (b) wat die aard van die versoek was, wat die reaksies van die diensverskaffers was en (d) watter (i) bedrag geld of ii ander borgskap op di wyse bekom is;
In die lig van die onlangse aankondiging deur die SA Polisiediens van planne om die werwing en opleiding van nuwe SAPD-lede te verhoog ten opsigte van die elk van die afgelope drie jaar (a) wat die (i) optimale en (ii) werklike toewysing van SAPD-opleiers is, (b) wat hul vlak van vaardighede en ondervinding is en c wat die huidige verhouding van SAPD-opleier tot leerders is;
Wat was die persentasie van vakatures in die Nasionale Tesourie op 1 April a 2004, b 2005, c 2006 en d 2007 op i hoogs geskoolde produksievlakke 6-8, ii hoogs geskoolde toesighoudende vlakke 9-11, iii bestuursvlak, iv senior bestuurs-of gelykstaande vlak en v topbestuurs-of gelykstaande vlak;
of di persoon voor sy dood gehospitaliseer is; so nie, waarom nie; so ja, (a) wanneer, (b) by watter hospitaal/hospitale en (c) watter behandeling hy ontvang het;
Dui vertaalde weergawe van die vraag aan.
of die departement in enige van die afgelope drie jaar 'n veldtog oor diabetesbewustheid ge.nansier het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;
Adjunkpresident ... 245Minister van Behuising ... 244Minister van Finansies ... 239, 241Minister van Gesondheid ... 243, 244Minister van Handel en Nywerheid ... 244Minister vir Justisie en Staatkundige Ontwikkeling . 240, 241, 244Minister van Korrektiewe Dienste ... 239, 243
of sy departement ten spyte van di vakatures sy doelwitte bereik het soos uiteengesit in in sy begrotingsprogram vir (a) 2004, (b) 2005 en (c) 2006 tot 1 April 2007; so nie, waarom nie; so ja, of sy departement oorweeg het om met di vakante poste weg te doen; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N1038A
of hy geskors is; so ja, (a) wanneer en (b) waarom? N1019A
a hoe die gelde om deel te neem, vasgestel word en b wat die gelde per deelnemer is? N1041A
Dr A I van Niekerk (DA) vra die Minister vir Landbou en Grondsake:+
Of enige gesondheidinstellings deur stakings, sloerstakings of werk-volgens-dieboek as 'n gevolg van die dispuut tussen die Staat en verskeie vakbonde aangaande loononderhandelings geraak is; so ja, watter instellings en b wat die omvang van die ontwrigting van gesondheidsdienste as gevolg van di optrede was;
of enige stappe teen die skuldiges gedoen is; so nie, waarom nie in elke geval; so ja, watter stappe;
Me H Weber (DA) vra die Minister van Handel en Nywerheid:+
Of .uoried by die drinkwater in Suid-Afrika gevoeg word; so nie, waarom nie; so ja, a in watter gebiede, b waarom di gebiede gekies is en c wat die voordele is om .uoried by die drinkwater te voeg;
Of die departement, in ooreenstemming met Resolusie 61/225 wat op 20 Desember 2006 deur die Nasionale Vergadering van die Verenigde Nasies aangeneem is, 'n nasionale beleid oor die voorkoming, behandeling en versorging van diabetes aangeneem het; so nie, wanneer sodanige beleid afgehandel sal word; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;
of 'n behoorlike register van bates sedertdien bygehou is; so nie, waarom nie;
Of sy departement voldoen het aan sy kwota van indiensneming van 2% persone met gestremdhede ingevolge die Employment Equity Act, Wet 55 van 1998; so nie, a waarom nie en b watter persentasie van sy department se personeel persone met gestremdhede uitmaak;
hoeveel vergaderings die Komitee oor die Verhaling van Kriminele Bates vanaf 31 Maart 2005 tot 30 April 2007 gehou het;
Minister van Omgewingsake en Toerisme ... 239
Of enige vordering gemaak is met die inhegtenisneming van verdagtes vir die moord op 'n sekere polisiebeampte (naam verstrek); so nie, waarom nie; so ja, (a) hoeveel persone in hegtenis geneem is en (b) wanneer hulle in die hof sal verskyn? N1056A
of genoemde maatskappy staatsondersteuning geniet; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is:
Of enige stappe gedoen sal word om te voorkom dat onbehandelde riool die Kamfersdam in Kimberley in die Noord-Kaap besoedel; so nie, waarom nie; so ja, (a) watter stappe en (b) wanneer dit gedoen sal word? N1062A
Minister vir Landbou en Grondsake ... 246
of daar enige planne is om in die toekoms ander gebiede in te sluit; so nie, waarom nie; so ja, a watter gebiede en b wanneer dit sal plaasvind? N1063A
Mev J A Semple (DA) vra die Minister van Waterwese en Bosbou:+
Mnr W D Spies vra die Minister van Onderwys:
of 'n sekere kontrak (naam verstrek) op bekwame wyse met betrekking tot die a bodproses, b ontwikkelingsproses, c projekbestuursproses, d toepassingsproses en e .nansieringsproses bestuur is; so nie, of hy 'n onafhanklike oudit van die kontrak sal instel; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N1040A
of haar departement enige stappe teen di komitee gedoen het omdat hulle slegs een keer gedurende die tydperk 1 April 1999 tot 31 Maart 2005 byeengekom het; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe;
a Wat die huidige geraamde getal Suid-Afrikaners is wat aan i tipe I-, ii tipe II-en iii tipe III-diabetes ly, b hoe di syfers bepaal word en c wat die geraamde getal Suid-Afrikaners is wat gedurende die jongste vermelde tydperk van drie jaar tot en met die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is aan diabetes-verwante siektes gesterf het;
Of enige boete opgel sal word aan die kontrakteur van die Nasionale Verkeersinligtingstelsel (eNavis) wat in gebreke gebly het om 'n volledige operasionele diens ingevolge die kontrak te lewer; so nie, waarom nie; so ja, wat di boete gaan behels;
of sy enige stappe gaan doen om werk te maak van di tekort; so nie, waarom nie; so ja, a watter stappe en b wanneer di tekort uitgewis gaan wees? N1051A
of die wyse waarop die borgskappe bekom word ingevolge die Tesourieregulasies toegelaat word; so nie, watter stappe hy doen om toe te sien dat die regulasies nagekom word; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N1009A
of di dokument sedertdien heropgestel is; so nie, waarom nie; so ja, of die Nasionale Beheerraad (NBR) van die APOM (a) gedurende di proses geraadpleeg is en (b) die heropgestelde dokument goedgekeur het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;
of sy enige stappe gaan doen om werk te maak van di tekort; so nie, waarom nie; so ja, a watter stappe en b wanneer di tekort uitgewis gaan wees? N1052A
Dui 'n vraag vir mondelinge beantwoording aan.
of hy enige stappe gaan doen om werk te maak van di tekort; so nie, waarom nie; so ja, a watter stappe en b wanneer di tekort uitgewis gaan wees? N1053A
Toerisme.+
Mev D van der Walt (DA) vra die Minister vir Openbare Ondernemings:+
of haar departement 'n studie onderneem het om vas te stel hoe suksesvol di aanlegte ten opsigte van waterproduksie is; so nie, waarom nie; so ja, a wat die resultate van die studie is en b hoe die waterkwaliteit vergelyk;
Of 'n sekere persoon (naam verstrek) al die voorwaardes van sy vonnis nagekom het wat die Randburgse Landdroshof op of ongeveer 16 April 2003 hom opgel het (besonderhede verstrek); so nie, watter stappe sy departement in di verband gedoen het? N865A
of die departement enige gebeurlikheidsplanne uitgewerk het om die onwrigting van pasintesorg as gevolg van stakings te minimaliseer; so nie, wat die posisie in di verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N1049A
of die interne ouditfunksie van haar departement sedert 31 Maart 2005 'n a interne oudit van Cara en b formele risiko-evaluering gedoen het; so nie, waarom nie; so ja, wat die resultate is? N1034A
Of die Landbank 'n moratorium geplaas het op die beslaglegging en verkoop van bates waar uitspraak gelewer is teen voorheen benadeelde individue of groepe wat klinte van die Landbank is; so ja, (a) op wie se gesag di moratorium ingestel is, b wat die besonderhede van die moratorium is en c wat die .nansile uitwerking van di moratorium op die Landbank is? N1065A
Of daar onlangs 'n omsendbrief oor veiligheid op vliegtuie van die SA Lugdiens (SAL) ten opsigte van langafstandvlugte aan SAL-vlugkapteins gestuur is; so ja, of daar in di omsendbrief beweer word dat (a) vlugpersoneel waarskuwingsligte op vliegtuie saboteer deur die drade van waarskuwingsligte uit te trek, wat 'n kortsluiting kan veroorsaak, (b) 'n kombers op 'n sekere vlug gebruik is om waarskuwingsligte te bedek en (c) di sabotasie 'n tweede ''Helderberg-ramp'' kan veroorsaak; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N1031A
Mnr M Waters (DA) vra die Minister van Veiligheid en Sekuriteit:+
Of alle departemente hul (a) mini-dwelmmeesterplan aan die Sentrale Dwelmowerheid teen 1 April 2007 ingedien het en (b) verslae oor hoe operasionele planne toegepas is teen 31 Maart 2007 ingedien het; so nie, (i) watter departemente versuim het om dit te doen, (ii) wat die redes vir die oponthoud was, (iii) wanneer hulle dit uiteindelik ingedien het in elke geval en (iv) watter stappe hy van voorneme is om te doen om nie-nakomende departemente te verplig om gehoor te gee? N1059A
of die departement beplan om 'n bewustheidsveldtog vir Wreld-diabetesdag op 14 November 2007 te organiseer en te .nansier; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N1047A
of 'n moniteringstelsel ingestel is om die deponering van geld en die lewering van eiendom deur die curator bonis te moniteer; so nie, waarom nie; so ja, met betrekking tot die boekjare (a) 2005-06 en (b) 2006-07, (i) wat die totale waarde beloop van (aa) geld, (bb) eiendom wat uit die nakoming van beslagleggingsbevele verkry is en (c) eiendom wat deur Cara toegewys is en ii watter aa wetstoepassingsagentskappe en bb instellings di toewysings ontvang het? N1032A
Gedurende die tydperk 1 Januarie 2004 tot 31 Desember 2006, (a) hoeveel misdade gepleeg is deur persone wat op borgtog was toe die oortreding begaan is, (b) ten opsigte van di misdade, wat was die (i) aard van die misdaad, (ii) geslag en ouderdom van die slagoffer en (iii) geslag en ouderdom van die oortreder en (c) wat die aard van elk van die vorige oortredings is wat deur die oortreder begaan is? N1057A
Hoeveel (a) Suid-Afrikaners in elke jaar sedert 1994 in die buiteland gestudeer het en b buitelandse studente in elke jaar sedert 1994 in Suid-Afrika gestudeer het? N1015A
Of, met betrekking tot die verslag van die Ouditeur-generaal oor die Rekening vir die Verhaling van Kriminele Bates (Cara) vir die tydperk 1 April 1999 tot 31 Maart 2005, haar department diegene gedenti.seer het wat verantwoordelik was vir die (a) laat indiening van .nansile state, (b) dokumentasie wat nie ingedien is nie, (c) 'n register van vaste bates wat nie in stand gehou is nie, d 'n formele risiko-ontleding wat nie gedoen is nie en e die nie-nakoming van Tesourie-regulasies; so nie, waarom nie; so ja, wie daarvoor verantwoordelik is;
Mev D van der Walt (DA) vra die Minister van Kuns en Kultuur:+
of oorweging daaraan geskenk is om di gelde regdeur die land te standaardiseer; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N1064A
Minister van Kuns en Kultuur ... 242
Of die eerste ontwerp van Suid-Afrika se plan van aksie wat teen die end van Junie 2007 aan die Afrika-portuuroorsigmeganisme (APOM) se vennote in Ghana voorgel sal word, goedgekeur is; so nie, waarom nie;
Of 'n verhoorafwagtende aangehoudene (naam verstrek) by die Korrektiewe Sentrum Modderbee op of omstreeks 16 Mei 2007 gesterf het; so ja, (a) wat die oorsaak van sy dood was en (b) wanneer di toestand by hom gediagnoseer is;
Of hy of die Nasionale Kommissaris enige brief van 'n sekere persoon naam verstrek ontvang het wat die onaanvaarbare toestande by die Helderberg korrektiewe inrigting beskryf;
of Suid-Afrika vir di ooreenkoms betaal word; so nie, waarom nie; so ja, wat die betrokke vergoeding is? N1042A
Ontwikkeling.+
a hoeveel van die oortreders meer as twee keer skuldig bevind is en b vir watter misdade hulle in elke geval skuldig bevind is? N1055A
Of die departement se reis-en verblyfuitgawes vanaf die boekjaar 2006-07 tot die boekjaar 2007-08 van R8 m tot R14 m toegeneem het; so ja, (a) op watter grondslag di uitgawes bereken word, (b) vir watter vermelde doeleindes di uitgawes in die boekjaar 2006-07 aangegaan is en (c) vir watter doeleindes die bykomende bedrag van R6 m vir reis en verblyf vir die boekjaar 2007-08 begroot is;
of enige maatrels getref is om die bewerings te ondersoek; so nie, waarom nie; so ja, a watter maatrels en b wat die uitslag van die ondersoek was? N1023A
Me H Weber (DA) vra die Minister van Behuising:+
Met verwysing na die SA Polisiediens se getaldoelwitte soos voorgeskryf deur die Employment Equity Act, Wet 55 van 1998, watter a .sieke en b biologiese kriteria die SAPD gebruik om ras te bepaal;
of di persoon enige medikasie vir sy toestand ontvang het; so nie, waarom nie; so ja, (a) watter medikasie en (b) vir hoe lank voor sy dood? N1046A
