die transformasie van die minibustaxibedryf;
Departement van Vervoer en Openbare Werke
Die Tak Openbare Vervoer streef daarna om 'n veilige, bekostigbare, betroubare en toeganklike openbarevervoerstelsel en 'n openbarevervoerinfrastruktuur van gehalte te voorsien.
die omskakeling van tussentydse kontrakte na geskeduleerde kontrakte om ontslae te raak van afbrekende mededinging op roetes, en die bestuur van die Provinsiale Bedryfslisensieraad.
Die Tak is direk verantwoordelik vir:
