Departement van Vervoer en Openbare Werke
Sy primre doel is om die lewering van toeganklike dienste te verseker op 'n manier wat armoede sal help verlig en die gehalte van lewe vir gemeenskappe in die Wes-Kaap sal help verbeter.
Die Tak Gemeenskapsgebaseerde Openbarewerkeprogramme wil gemeenskapsdeelname aan en -betrokkenheid by ontwikkeling bevorder.
