Hierdie Tak is verantwoordelik vir die ontwerp, bou, rehabilitasie en instandhouding van die provinsiale padnetwerk.
Departement van Vervoer en Openbare Werke
Dit is ook verantwoordelik vir motorvoertuigadministrasie en die bestuur van die Provinsiale Regering se vloot voertuie.
