Die Tak wil dienslewering verbeter. Sy taak ten opsigte van die provinsiale eiendomsportefeulje behels verskaffing, instandhouding en benutting tot voordeel van almal.
Kliek hier vir die bestuurstruktuur.
Departement van Vervoer en Openbare Werke
Die Tak bestaan uit die Afdeling Eiendomsbestuur en die Afdeling Werke wat verantwoordelik is vir die oprigting en instandhouding van provinsiale geboue.
