Beroepsgeleenthede in die Departement van Vervoer en Openbare Werke
Telefoon: 021 483 4203
Korporatiewe Sake (Departement van Vervoer en Openbare Werke, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Sektor Onderwys en Opleiding
Departement van Vervoer en Openbare Werke
Jy kan die Departement by die volgende nommer skakel om 'n besoek aan jou skool of inrigting te rel. Jacques Van Eeden
Die Departement is aktief betrokke by skole en tersire onderriginstellings om leerders in te lig omtrent skaars vaardigheidsvelde deur middel van uitstallings.
