Studente kan praktiese ervaring deur middel van 'n internskapprogram by die Departement van Vervoer en Openbare Werke opdoen. Interns word in hulle spesifieke studierigtings geplaas en word betaal vir die werk wat hulle verrig. 
Beroepsgeleenthede in die Departement van Vervoer en Openbare Werke
Sektor Onderwys en Opleiding
Departement van Vervoer en Openbare Werke
Die Departement is aktief betrokke by skole en tersire onderriginstellings om leerders in te lig omtrent skaars vaardigheidsvelde deur middel van uitstallings. 
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Internskappe: Vervoer en Openbare Werke
