Faks: 021 483 3018
Tel: 021 483 8767
Daar word tans baie gekonsentreer op die ontwikkeling en bemarking van organiese produkte weens 'n toenemende plaaslike en internasionale vraag na organiese produkte, die voordele wat di tipe boerderymetodes inhou vir biodiversiteit en volhoubaarheid, en die feit dat organiese boerdery maklik inskakel by kleinskaalboerdery.
Sake en Ekonomie
Die Department van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme kan boere verwys na 'n wye reeks inligting-, steun- en opleidingsprogramme.
Inligting oor Nywerheidsektore (Diens)
Opleiding, sake- en bemarkingsteun is vir organiese boere beskikbaar deur die agrisakesteunprogram. Die ontwikkeling van boere wat organiese produsente kan word, word gesteun deur die Landbounavorsingsraad, 'n statutre liggaam met 'n nasionale mandaat, en Elsenburg.
